× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #145885 by Goggatjies
Ek gaan nou groet
Ons praat weer more

Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145871 by Goggatjies
Ja klipster, ons wil weet wat jy doen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145869 by Strik*kie
Ag nee Hexy, maar ten minste is af dan weg met die ondersoek!!!

Lalie, dit gan goed, sien jy is lucky sonder al die erge simptomes en ms ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145866 by Laliek
Skies julle was gou in 'n meeting! Ankia lol, ja ek weet ek is lekker simpel. Wys jou wat swangerskap aan mens se mind doen ewe skielik droom jy en worry oor allerhande goed!! Dankie julle!

Strik hoe gaan dit met jou?

Klippie daai stoute goed klink baie interessant.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145857 by Goggatjies
Ek het die soy pille gekoop saterdag, en die plastiek omhulsel afgeskeer, sonder om twee keer te dink.
Maar ek gaan hulle nou vir Hex pos, en ek hoop dit kan haar help

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145856 by sexy~hexy
Nee wat Strik, ek is uit vir die rondte, het al klaar 'n afskeiding begin kry. Dis hoekom ek solank 'n afspraak gemaak het vir die sonar, moes dit al eintlik in Nov gedoen het, maar was bietjie deurmekaar. En Ankia gaan vir my haar Soy Pille pos (natuurlike clomid)...so ek hoop maar net dat daar nie vir my nog 'n laparoskopie wag nie ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145846 by Goggatjies
Hex, ek is seker dit af sal dan al weg wees en dok kan mooi sien wat daar is en nie moet wees nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account