My LIEWE GOEIE HEMEL!!!!GELUK ANKIES!!!!!!!!!!!!!!!My ooooouuu siklus-maatjie!!Ek is so so so bly vir jou - so jy was toe al die tyd klaar preggies met ons kuier!!!!Baie baie baie geluk!!!!!
Sjoe - helloooooo almal!!!!!!!!
Tienks - wat voer jy jou mannetjie?10kgs - hy lyk nog so klein dan - en 6 maandjies oud!!
M2M - hi daar, welkom terug van jou k-v af!
Hexy - wow jou nuwe ryding en die fotos is fab - en die hare-foto?
Anje - hehe, nou kan jy uitsien na lekker bederf!Sterkte met die fin issue...maar not to worry, klein Lianey se grootste "bekommernis" gan wees om naby mamma en pappa te wees...nie hoe haar kamer lyk en of sy eers n kamer het nie! Wow - en sy groei sommer baie mooi!!!
Jooste - lby jy het die vakansie geniet - ek wou ok nog n week langer holiday..maar nou ja mens moet eet ne...
Lalie - lyk my jyt n soet peanut daar - jyt nog geen klagtes gehad nie!!!
Cornel - oooooo lekker see, ons beplan ok so einde van die jaar n see-vakansie vir die kids
Karin - sterkte met die kankles en die hitte - ek suffer ok net so!!
Ansa - dis seuntjies daai en glo my hulle raak elke dag net meer besig!!
Morgs - haaaai en moenie stress oor jy nie by die kuier was nie - ons sal nog baaaaaie kuier!
Strikkels - geluk met julle herdenking laas week, hoe jy so stil he???
Slakkers - baie sterkte vir jul IUI, jy is in magical hande dink ekke!!
Marie - welkom terug van jou holiday, hoop jy het darem lekker uitgerus!
Sjoegies ek weet daars seker nou weer mense en dinge wat ek vergeet!
Dit gan sommer goed hier, behalwe dat selfs klein Markus vanoggend opgemerk het hoe groot my maag al is!Se nogals so ewe vir my "Wat de hek mamma" terwyl hy na my maag wys!
Anyhoe - ek is volgens klein Eoin se size van dag 30weke al en volgens my datums 30w6dae - so nog plus minus 9 weke oor voor hy sy verskyning maak!!
Haai ja en net toe ek dink - sjoe dis amazing hoe ons vlermuis-kind nog leef na n maand toe gan hy Donderdag dood, maar ag wat ons het probeer en dis bitter moeilik om sulke vreemde gediertes te versorg as jy nie n clue het hoe nie!
En dis my storie in n nutshell - hoe ganit verder hier??