× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #146338 by Driekie
Hi Ansa!!!!Sooooo lanklaas met jou gechat!!!

Strikkels - nee jong ek sali weti..net twee keer gebruik en toe's ek preggy..maar niks spot nie..

Hehe - ek het net n boetie-kamer, al hulle speelgoedjies uitgepak en op rakke of in laaie ens en die bunk-bed waar Markus slaap, die kot en die compactum - niks fancy nie....raak te vinnig deurmekaar met n toddler!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146323 by Ansa_S
Strikkie ek kan jou ongelukkig nie help nie want ek het die goed nog nooit gebruik nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146320 by Ansa_S
Hey Driekster bly om te hoor E is so besig!

Julle ek is seker die moegheid wat mens aan die begin gehad het is besig om terug te kom. EK het 'n stryd om my oe oop te hou vandag!

Anje ek gaan ook nie 'n babakamer het met allerhande goed nie, net die kot, kassie en boetie se bad. Gaan kamer ligblou uitverf maar 'n baie ligte een. En dan staan my kop nog stil met hoe ek die beddegoed wil he, sal seker beter weet as ek in 'n materiaal winkel kom.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146319 by Strik*kie
Gaan nou maar hier ook vra:

Het opk gedoen wat ek vermoed en Ankia (dankie Ankies) bevestig het + is, maar ek het spotting net na dit gekry, het enigeen al dit gehad dat jy spot met O? Dis 1e vir my. :(
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146242 by Tienka
hallo julle, ek gaan nie personals doen nie ek is te ver agter LOL

Ankies, baie, baie geluk, awesome nuus so vroeg in die jaar. Hoop jy het 'n baie gesonde en lekker swangerskap!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146240 by Lia
Hi Driekster, ag man dis altyd lekker om van jou te hoor, jy klink so positief, maak nie saak wat nie. Ek is bly jy kan vir klein E so lekker voel, net nou die dag het jy geworry hoor jy hom so min voel.

Hexy, soos jy se ten minste het jy nou weer 'n pva, probeer maar om dit dag vir dag te vat. FXFXFXFXFX vir volgende siklus.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146234 by Driekie
Jy gan nie deur dit gan nie - ai dolla wens ek kon jou reg nou n drukkie gee..maar weet jy wat - dis n nuwe jaar met nuwe dinge..jou liggaam en gees was deur baie die laaste jaar met die twins en manlief wat werk verander het en al die ander dinge wat jy oor gepost het....so sit agteroor, drink miskien sommer saam hubby n bottel as dit moet, kyk either n real tearjerker of n skreeusnaakse movie, haal vir n slag diep asem, kyk die wereld 4kantig in die oe en besluit hierdie is JOU jaar en niks sal jou onderkry nie!

Ankies - haar nommer is op my foon - ek sal jou vanaand as ek hom kon charge gou sms - sy is VREESLIK oulik!!!!!HEHEHE - cool - dan kan jy dit oordentlik doen!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account