× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #145839 by Strik*kie
Ok: Hallo al die ander, skies ek kan nou niks onthou wat gepost is nie, maar halllooooooo!!!!

Hexy, sterkte met die sonar. Hoop af bly sommer weg dan kan jy afspraak kanselleer ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #145832 by sexy~hexy
Ek het 'n afspraak gemaak vir my vol bekken sonar, dis volgende Vrydag 21 Jan om 10h30 in Kby...sal dan mooi kan sien wat aangaan....OH FLIP...hoop net nie AF daag nou laat op en dan is ek nog siek volgende week daai tyd nie :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #145824 by Lia
Hey Drix, Baie Geluk met jou 30 weke merk, tyd raak nou gou gou minder. Jammer oor die ou vlermuisie man.

Hey Beertjie, hoe gaan met jou en Janka ?

Klipster, nou is ek nuuskierig man, vertel vertel.

Ankia, ek is nogsteeds opgewonde vir jou, dis uitstekende nuus, jy kan maar heerlik in die wolke sweef vir so lank as wat jy wil, jy verdien dit met al jou uithou vermoe.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #145809 by Goggatjies
Hehehe - Strik
Baie dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #145804 by Strik*kie
ANKIAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!! Heng ek moes vanoggend van my sel af try inlog en toe net jou post gesien en gekliek WOW WOW WOW BAIE GELUK EK IS SOOOOOOO BLY VIR JOU!!!!!!!!!!!!!!!
Een oggend wat ek nie by werk is nie en voila daar gebeur die goeie nuus!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #145794 by Goggatjies
Hallo Klipster en Beertjie

Baie dankie, ek loop nogsteeds op die wolke ek kan dit nie glo nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #145787 by Beertjie
Sjoe die tydjie wat ek het om te kom gesels is almal dood stil!

Ek hoop dit gaan goed met julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account