× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144433 by Goggatjies
Laliek, ek gaan nie die 15de daar wees nie, ons moet vir William na 'n partytjie toe vat in Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144417 by Mommy2Monster
jip lalie dit was aaklig! liam was 3x in die hospitaal (longe) toe ek op kraam verlof was. maar vandat hy nou op asma meds is (2 asma pompies - een is kortisoon - en singlair) gaan dit baie beter. hy is nog steeds 'n weezie en soms blou om die bekkie maar dit gaan BAIE BAIE beter! maar huidig fxfx is hulle gesond, hoop dit bly so

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144416 by sexy~hexy
Ugh...ek is nou sooooo lui *gaaaaaap* Sonnetjie skyn omtrent lekker hier vandag...en vanmiddag gaan ek bietjie my hare sny :)

More en Saterdag werk DH alweer *sug*

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144411 by Laliek
Hellooo M2M! Ja wraggies ek sien dit nou eers! Ek sien jy se Monstertjie nr 1 gaan dalk nog deur kleinboet geboelie word lol - shame! Is hulle darem nou gesond? Ek't gesien op FB jy't so gesukkel met hulle wat siek word die hele tyd?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144408 by Cornel
Baie dankie Laliek,ek is nou juis op daai webwerf!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144407 by Mommy2Monster
helloos lalie! ons babas gaan 'n jaar verskil!



cornel - enige plek in natal is 'n wenner, ok nou nie vir al daai dodgy plekke gaan nie, maar die meeste is lekker. ek wens ek kan daar bly...maar nou's ek stuck in die kaap lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144404 by Laliek
O en Cornel, ons hou daarvan om Suidkus toe te gaan, Uvongo, Shelley Beach.

Jy kan gaan kyk op www.wheretostay.co.za. Hulle het nice plekke daarop en se 99% van die tyd vir jou wat die plekke se rates is ens

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account