× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144387 by Strik*kie
Hi daar

Sjoe ons is ontrent aan die rondhol. hehe

Hexy, geluk met die kar, dis baie mooiiiiiiii!

Jooste, bly jy het jou holiday geniet, en ja dis nie lekker om dan terug te wees by die wrk nie. :(
Hi Cornel, jong ons gaan maar of see toe of wildtuin toe. As jy rustig wil wees kyk daar by Dulstroom is nice plekkies, dis ook te se as jy either net wil rus en stap of forel vang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144374 by Cornel
Dames waar gaan hou julle altyd vakansie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144368 by Cornel
Aitsa Hexy! Nou raak jy grand ne!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144355 by joo~ste
More almal!
Ek hoop 2011 gaan vir julle baie pret inhou...en 'n HELE spul oulike baba'tjies...en vir die res van ons 'n spul BFPs!!!

Ek het 'n heerlike wegbreek geniet en is maar traag en min lus om vanoggend terug te wees by die werk. Ek weet vakansie is mos nooit lank genoeg nie...maar net nog so 'n wekie...sou vir my so heerlik gewees het!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144349 by Lia
More more dames,

Hi M2M, shame kan dink dis nogal 'n aanpassing. Sien uit na die phodie.

Hexy, love die kar !!

Hi almal anders.

AFM: Agv my skoonma issues - lang storie - het ons die geld nodig en oorweeg ek om net 6 weke kraam verlof te werk en dan halfdag vir die res van die 3 maande, het dit vanoggend aan my baas voorgestel, maar dit klink hy wil he ek moet die vol 3 maande vat en van daar af halfdag werk - wat nie gaan werk salaris gewys nie, ons het nie klaar gepraat nie - was onderbreek, sal maar sien wat hy se. Iewers sal 'n antwoord op duik.

Julle moet 'n heerlike dag he !! Ek sien uit om die dag net oor te kry en more middag dr te sien. Kan nie wag om te sien hoe baie Lianey gegroei het nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144320 by sexy~hexy
Hier is ons nuwe ryding :woohoo:


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144311 by Mommy2Monster
wat???? shit wys julle hoe uit touch is ek met die lewe. en ek is 'n environmental persoon van professie :ohmy: shocking!

thnx cornel, sien nou eers jy staan op 8kgs. WOW jy moet tips gee, wat doen jy??????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account