× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144402 by KarinM
Hallo girls!

'n Baie Voorspoedige en Vrugbare 2011 word aan ieder en elk toegewens!!

Gaan nie alles kan inhaal nie, maar ek hoop ons kry binnekort 'n lekker BFP hierso!

Gaan rof by die werk al klaar - kry ni kans vir baie inlog nie. Hopelik gaan dinge beter oor 'n week of wat.
My voete is geswel soos poffers, :( het nou kankles, yucky. Dis sooo vrek warm by ons ek wil dood gaan. Wens so weer vir die koel weer wat ons gehad het tot noudie dag toe.

Hexy - baie geluk met die nuwe kar! Baie nice!

Lekker dag vir julle almal.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144401 by Cornel
Okay ek sal bietjie gaan loer,baie dankie!

Maar EK is lus vir die SEEEEEEEE!!!!!!!!!! SAND,BRANDERS ENS!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144400 by Laliek
Hallo julle!

Strikkels hoe gaan dit? Lank terug met jou gepraat ;-)

Hoop dit gaan goed met julle almal sover!

Ek wou net gou hoor - wie kom almal Saterdag na die moomie meeting toe in Woodmead? Ankia en Anje?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144399 by Mommy2Monster
Hellloooo strikkels!

en nee cornel dullstroom is nie by die see nie hehe, dis in mphumalanga dink ek, toemaara ek verstaan ;-)

cornel ons hou enige plek vakansie, of eerder daar waar ons tyddeel punte dit toelaat

hexy ek like ek like daai nuwe kar! ons ry huiding die nuwe Audi A4. Hubbs het gereeld iets anders (of 'n merc / BMW), so ek weet nooit wat ons ry nie ;-)

hi anje, jy weet jy kan UIF ook claim as jy nie jou vol salaris kry nie. ai man, dis nie lekker nie. en daar sal wel 'n oplossing kom, glo en vertrou, moenie nou te veel daaroor worry nie. xox

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144398 by Strik*kie
Ankia sal vir jou ook nice plekke kan gee, sy het my gehelp. As jy dalk net weet wat julle wil doen en hoeveel julle wil spandeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144395 by Strik*kie
Dis in mpumalanga, naby Belfast en ek dink Pelgrimrus so tussen die berge en dis eintlik vir mense wat hou van flyfishing. Het dh vir sy b-day vir naweek soontoe gevat en ons het rerig net rustig saam gekuier en gaan stap, wou flyfishing probeer maar dit het gereen.

www.dullstroom.biz/?source=googleadwords...yrpaYCFYdi2godeBsFmA

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144392 by Cornel
Hi Strikkie!

Is Dullstroom by die see? Sorry ek was nog nooit daar nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account