× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144301 by sexy~hexy
Ek het so gehoor Cornel, dam was gister 102% vol. Mense Augrabies gaan die naweek of volgende naweek weer 'n lus vir die oog wees.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144298 by Cornel
Lekker! Baie sterkte M2M!

Julle Bloemhof is alweer in vloed! Mense onder by die rivier is klaar weer besig om hulle huise te ontruim!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144294 by Mommy2Monster
hallooo ankia

aag dankie cornel. dis weighless se 'skuld' en die gym s'n...ek wil darem die oceans die jaar in 'n beter tyd doen as manlief en daarom die hard dieet ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144280 by Cornel
Goeie more almal!
M2M baie welkom terug en oooooooooo baie geluk met die gewigsverlies!!!!!!!!!!!

Ek het nou die dag ook gou so bietjie gaan kyk hoe lyk Gerne se baba.....sjoe daai is nou 'n stewige mannetjie!

Lekker dag almal,hier is dit weer lekker bewolk,het gister na middag weer lekker gereen....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144277 by sexy~hexy
Tienka...het jou 'n vragie gevra LOL

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144270 by Tienka

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144269 by Tienka
M2M, mens kan jou lelik misgis met die kids. Liam is 'n stewige mannetjie, shame arme monster :laugh:

Shayne is ook lekker stewig, hy weeg nou net oor die 10kg en van sy 6-12mnde klere is al knap. Die groottes verskil ook so!!

My dogter was so 'n kleine fyne dingetjie, het 17kg geweeg in Graad 1 en toe was sy al 7.

Juan is amper 6 en weeg 24kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account