× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144266 by sexy~hexy
Mommy...ons het in Nov my Jayden geweeg, toe weeg hy 18kg. Blerrie maergat maar flippen lank met groot voete :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144264 by Mommy2Monster
ooo ek sien nou eers hexy. sjo ek sal gou vanaand 'n nuwe piccie opsit B)

tienks die mannetjie weeg al amper 8kgs hy is in 6-12m klere en guess what ek moes al sy klere gaan nuut koop, want ek het gedink dat hy soos jadon gaan wees (klein) to die klein was. die monster het eers 6-12 maande klere gedra toe hy al meer as 'n jaar oud was :dry: so imagine wie gaan vir wie boelie hehehe :P jadon weeg maar 15kgs lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144262 by Goggatjies
Hallo

Hoop almal het 'n lekker aand gehad
Myne was rustig, het die laaste episode van Trauma gekyk

Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144257 by Tienka
Welkom terug M2M, jou eerste week terug by die werk is gagga maar jy raak dit tog gewoond. Ag cute vir Liam se tandjies, hy's haastig LOL

Hopelik is hierdie jaar my laaste jaar van werk, sal maar sien hoe ons dinge uitwerk!!

Hallo Hexy :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144255 by sexy~hexy
Jy moet weer bietjie nuwe fotos kom opsit Mommy hehehe, op jou profile is Liam nog net 'n sampletjie :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144244 by Mommy2Monster
hexy, ek gaan 'n sal cut moet vat (nogals baie) as ek dit kry :-( maar ek dink dis die moeitewerd, dan't ek ni meer daai 'guilty mommy' feelings nie. wil graag daar wees vir my kids ;-)

oooo guess what liam het al twee tandjies! en dis sooooo oulikies! en hy het agter gekom as hy sy vingers byt is dit seer :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144240 by sexy~hexy
More almal

Ugh, het van Maandag af internet probleme by die werk...en met die dat dit so stil is is internet en Skype a life saver...so fxfxfx dat als nou gefix is!!!

WB Mommy :) Sjoe, ek sal ook nie omgee vir 'n halfdag werk met 'n voldag salaris nie.

Vanoggend opgestaan met sonskyn...tog te heerlik :)

Ek het so snaakse pulling & stretching gevoel oor baarmoeder, met tye pyn...maar nog geen seer boobs of so iets. Sal maar sien wat lewer volgende week op ;)

Tienka - is jou meisiekind nou in matriek of het sy 2010 matriek geskryf? Ek weet die matrieks kry mos vandag hulle uitslae.

More aan al die ander :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account