× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143869 by Cornel
Goeie more almal!

Stunning Kar Hexy!!!!!!!!! Mag hy julle veilig bring en vat op die pad......

Ek het 4 jaar terug gegaan vir my tatoo,en hy is groot.....op my lae rug.....dit was regtig nie seer nie,ek sal weer gaan.........

AF het toe darem deur die nag haar verskyning gemaak.......ai ek was gister sommer heeltemal paranois!!!!!!!!!!!

Lekker dag vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143859 by sexy~hexy
O ja, Cornel jy het mos gevra of ek mal is oor feetjies....ummmm JAAAA :D Ek het ook al daaraan gedink om 'n tattoo te kry, maar dink op die enkel is dit vrek seer :blink: Dink eintlik 'n tattoo in die algemeen is seer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago - 15 years 8 months ago #143831 by sexy~hexy


Dis net 'n voorbeeld, ons kar is wit B)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143829 by sexy~hexy
More almal

I are back at work. Gister bietjie in die bed gebly en probeer slaap, want Maandagaand het ek amper niks geslaap nie. Voel vandag meer uitgerus, keel nog seer en het nou 'n effense hoes, maar ek wil nie dokter toe gaan nie. Ek is bietjie paranoid, maar ek wil nie nou enige medisynes en goed drink nie :dry:

Het tog te lekker hier gereen deur die nag, my vriendin praat van 160ml. En ek is mal oor die tipe weer....


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Tienka, ek het vir jou 'n PM gestuur.

Hallo Slakkie en Strikkie en Anje en G :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143745 by Liz
Hallo julle!

Sjoe, maar julle gesels land en sand, ek bly nie by nie! :laugh:

Slakkie, ek is saam met jou opgewonde! Ek hou duim vas! :cheer:

Ai Strikkie man, dat AF nou moes opdaag.....Volgende maand, ek weet dit!!! Hou moed!

Anje, dit klink of jy goed vorder! Ja asb, as babakamer klaar is, kom sit pics op!

Hallo Morgan, Lalie, Cornel en al die ander!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143710 by Strik*kie
Dankie julle, ek is nie rerig so ontsteld oor AF opgedaag het nie, ek dink ek begin nou net realisties dink oor die hele ding. So as dit moet gebeur sal dit, indien nie, wel ek sal krag kry om dit te aanvaar.

Sien julle klompie is alweer hard aan die chat, mens kan sien vakansie is verby :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143679 by Morgan
Slakkie dis AWESOME nuus!!!!!! hou duim vas vir jou al die pad!!!

Haha dis nie lekker dat carli al so vroeg jruip nie, sy stamp heeltyd haar kop en mens kan nou rerig nie meer mens se kop draai nie.... waars sy al die goed kry om in haar mond te sit sal ook net sy weet.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account