× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143633 by Cornel
Lekker dag vir die wat gegroet het!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143632 by Laliek
Ek gaan ook nou aflog, sal more weer kom inloer laat ek begin om admin uit te sorteer hier by die werk.....gmf glad nie lus nie!

Lekker dag verer julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143631 by Slakkie
Ag fanks Lalie!!!! Ek gaan nou sommer daai IUI thread gaan soek vir 'n bietjie aansporing! Julle ek is nou soooo opgewonde ek kan spring!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143630 by Lia
Dankie Lalie.

Geniet julle middag girls, het nog een kas om uit te sorteer en moet dan skoonma se belasting ook doen.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143625 by Laliek
Halllooo Anje!! Lianey is so mooi naam! Post fotos van haar kamer sodra dit reg is ;-)

Slakkie dit hang af watse medikasie hy vir jou gaan gee - onthou ek het nooit 'n IUI by hom gedoen nie net by Dr Hogewind, toe Dr Pentz my op gluchophage sit toe raak ons natuurlik swanger!! Ek weet my medikasie en Pais s'n het verskil. Ek dink amper Dr Pentz begin met Fertomid en Menopur inspuitings en afhangende van jou siklus moet jy dit sekere dae gebruik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143623 by Slakkie
Ag dankie Anje ek hoop regtig dit werk sommer eerste keer! Ek kan nou behoorlik nie wag nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143622 by Lia
Slakkie, dis so opwindend, net 'n paar dae dan word jou baba's gemaak, baie baie sterkte !! Ek hou styf duim vas dat dit die eerste keer werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account