× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #142485 by Liz
Neeee..........eeee....eeeeeeee.....waarheen gaan almal nou? Moet my nie alleen los nie! :P Ek moet nog hier sit tot half 6 toe, dan gaan klaarmaak om na die skoonfamilie toe te gaan........ Ja Tienka, as skoonma eers gepraat het, dan spring jy.

Ek wens dit was koud sodat ek ook onder my kombersie kon gaan inklim! ;) (is ook nooit tevrede nie, as dit warm is, wens ek dis koud, en visa versa!)

Hallo Ankia! Ja nee, stem saam met jou, Cornel se man beter bitter dankbaar wees vir sy vroutjie wat hom so ondersteun!

Hoop die van julle wat nou huis toe gaan het 'n heerlike aandjie! xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142483 by Goggatjies
Lekker aand vir almal

Cornellie, jy kla nie. Jy is baie sterk om so by jou man te staan
Ek weet nie of ek dit sal kon doen nie.

Chat weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142474 by Cornel
Tienka as dit nie so koud was nie,het ek regtig nie hier kom le nie,ek het so baie studie werk wat ek nog moet doen.....(leer mos sommer op my eie)maar my bene gaan nou dood van die koud kry.....

EK gaan groet dames!

Ons gesels weer more!

Lekker aandjie vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142472 by Tienka
Sterkte Liz, dis aaklig om te MOET gaan, ek haat dit!!!!!

Ag hoe lekker jaloers is ek nou Cornel, wens ek kon onder die duvet gaan inkruip. voel of ek vir 'n week aanmekaar kan slaap!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142466 by Cornel
Baie dankie Liz!
Ek probeer maar hard jong!

heheheheh ~ so bly sy is nou gehulpe!!!!!!!!!!!

Ek het nou hier onder die duvet kom inklim................

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142465 by Liz
Jy moet 'n wonderlike vrou wees om jou man so by te staan daar in die vreemde. Om die waarheid te sê, ek sal mal raak as ek daar moet bly. Ek is nou nie 'n shop-o-holic nie, maar ek hou darem van my gerief t.o.v winkels. Toemaar, nie meer lank nie, dan is jy terug! Hou moed!

Uuuurrrggggh, julle het geen idee nie.......... Ons MOET vanaand by die skoonmense gaan eet. Skoonsus het UITEINDELIK 'n kêrel gekry! Sy is 33, so almal is net te bly sy is darem nou geholpe. (Ons moet maar eers wag en kyk of hulle tot trou gaan kom). Die 2 ken mekaar al van kleins af, en hy loseer ook by haar, maar het eers die laaste paar maande besef hulle "like" mekaar. Nou is sy ouers ook by skoonouers, daarom MOET ons ook vanaand daar wees. Asof dit enigiets met my te doen het. grrrrrrrrr, ek is so bly my dae van "beste voetjie voor sit om te impress" is verby!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago - 15 years 9 months ago #142463 by Cornel
Skies oor dubbel post!!!!

Internet is ook seker koud en nat!

:pinch: Tienka my kieste trek eintlik vir jou part styf! :pinch:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account