× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #142461 by Cornel
Nee Liz ek kan nie meer wag nie!

Om 4 jaar al hier te wees is net genoeg! Ons hele lewe staan stil,ek kan nie swanger raak nie,en as ek doen is daar altyd komplikasies........so,nee hierdie is nie 'n plek vir 'n vrou van my ouderdom nie. Die een vroutjie hier is nou 27 maar sy het 3 kids,so sy gaan aan......die ander 1 se kids is al groot ~ sy gee vir hulle homeschool en dan is dit my skoonma.......(kan nie veel se nie).

Ek sit letterlik HEELDAG voor die rekenaar net om met iemand te gesels......en dan leer ek ook.......

Vanaand as dh by die huis kom dan is dit 19:00,dan gaan eet ons gou,stort,BD(as ons moet) en dan slaap ons.More oggend 05:30 begin ons weer van vooraf!

Jammer as dit klink of ek kla,maar ek wil dit net probeer duidelik maak hoe dit hier is......almal is altyd onder die indruk dat dit heerlik en gemaklik hier is.(Want ek maak nooit self kos nie,en ek maak ook nie self huisskoon nie,ek was ook nie dh se klere nie,hier is 'n Laundry)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142460 by Cornel

15 years 9 months ago #142458 by Tienka
Dis omtrent stil hier vandag!! Genade, ek het nou 'n sure appelkoos afgewurg, ek kry skoon hoendervleis :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142456 by Liz
Dis maar dan soos enige klein plattelandse dorpie? Gelukkig is daar darem ander Suid-Afrikaners. Dit lyk of jy nie kan wag om permanent terug te kom nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142454 by Cornel
Liz,ons bly in 'n klein "dorpie" (village),hier is 'n restuarant (3 maaltye) en dan 'n gym. So 15 min se ry van hieraf is 'n klein dorpie met 'n winkel,maar hy is ongelooflik duur.Dan so 300km van ons af is die groot dorp ~ Lubumbashi (ons vlieg van daaraf SA toe)

Hier is redelik Suid Afrikaners,maar ons is net 4 Suid Afrikaanse vrouens.....nou is ons net 2,die ander 2 is in die SA vir vakansie.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142452 by Liz
Sjoe Cornel, dit klink interessant. Jammer, dis seker 'n dom vraag, maar bly julle in 'n groterige dorp met winkels en als? En is daar darem ander Suid-Afrikaners?

Dis vandag lekker bewolk hier, darem nie so verskriklik warm soos die afgelope paar dae nie. Sou enige tyd bietjie sonskyn stuur as ek kon!

Tienka, ek stem saam, weet ook nie wat DCat nou eintlik beteken nie, dis net vreemd! Vandag se kinders.........

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142450 by Cornel
:laugh: Dis net sy daai!!!!! :laugh:

Hi nee wag dat ek myself hier intoom kry! ;)
EK KAN NET VIR HAAR LAG!!!!!!!SY MAAK NOU HAAR EIE NAAM POEPPOL(sorry)!!!!!!!!!!!!!!!Het baie familie op FB!

B) Stuur bietjie sonskyn asb B)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account