× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #142573 by Goggatjies
Strik wag maar 'n paar dae

Tienks die website is

www.calora.co.za/competition/williameddie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142569 by Tienka
Strikkie, dis dalk te vroeg om te toets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142568 by Cornel
Strikkie ons het die eerste keer wat ons swanger geraak het die FERTILITY BLEND FOR MEN gebruik.....ek het nie die een vir die vrou gebruik nie........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142566 by Strik*kie
Dankie Cornel, sal gou bietjie lees daaroor.

Ek weet net nie hoekom begin af dan nie net nie, aiijaijai!!!!!!!! My temps is tog vanoggend op en nog steed bfn.

Hi Ankies, geniet die kuiertjie saam W en dh!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142564 by Tienka
Sorrie dalk TMI, maar AF kuier al vir 2 weke by my - ek HAAT dit en ek is op die Depo spuit ek is nie veronderstel om te period nie!!!!! Kannie wag vir my gynie afspraak die 11de nie, hy moet sommer vinnig my sterilisasie doen en klaar!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142563 by Tienka
Hallo Ankia, lekker om jou te sien. Ag geniet die kuiertjie, dit hou jou darem 'n rukkie besig!!

Post asb weer William se Calora kompetisie link asseblief, ek het dit verloor, het baie tyd om te stem LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142559 by Goggatjies
Goeie More

Strik, groot drukkie vir jou
Ella jammer oor die BFN

Hier is dit maar stil en gaan nie veel aan nie, Petrus en boeta gaan nou vir my kom kuier. Yeah, darem iets om my besig te hou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account