× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #142549 by Cornel
Price: R295-00 each
or
Couple Special: R550-00
or
Fertility Kit:
Couple Special + OvuMax:
Only R785-00...save R80-00
or
Buy 3 get 1 free: R885-00
or
3 Mth Couple Special
plus 2 free products: R1770-00
That's only R221-25 each!
Clinically & Scientifically Validated
U.S. Patented Formula
Premier U.S. Brand
Optimises Fertility
Improves Reproductive Health
Natural Herbal Supplements
Non-Prescription
Refundable from selected Medical Aids
Assisted thousands to conceive
Safe, Natural & Reliable

FertilityBlend™ is the USA’s nationally recognized fertility supplement. FertilityBlend™ for Men and FertilityBlend™ for Women is a blend precisely formulated in the just right proportions to boost fertility and optimise the chances of conception. Created by leading researchers, FertilityBlend™ has assisted thousands of couples with infertility issues to improve their fertility health and conceive safely & naturally, including couples who have no health issues but want to ensure a healthy pregnancy, as well as couples who may have difficulty conceiving.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142544 by Cornel
Goeie more almal!

Sjoe julle my borste is so seer/gevoelig,ek kry al nagmerries....droom eks swanger.......

Gelukkig het dr Paisley my darem om my gemak gemaak met die probleempie..... Dankie Pais.......Sterkte met Boetie,sien op FB dat hy nou net die lewende wereld wil sien......

Tienka,dis klaar weer bewolk en dit is nog SOPNAT hier..........ek hou niks van natgras op/onder my voete nie......

Strikkie ~ Groot drukkie vir jou girl!!!!!!!!! Vasbyt ons dag sal kom! Jy het nie dalk al die FERTILITY BLEND probeer nie? Ek sal gou vir jou ietsie daaroor op die net gaan soek! Dan post of email ek dit vir jou (net soos jy verkies)

Ella,jammer oor die slegte nuus jong! Miskien kan jy ook na die FERTILITY BLEND produk kyk!

Liz ek ken ook daai........kuiertjie op wyn!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142541 by Tienka
Ai Strikkie, hugs vir jou girl. Toe ons probeer het met Juan was my siklusse partykeer 40 dae, dit maak mens opgewonde en dan kom die teleurstelling.

LOL @ Liz, dalk moet jy elke keer as jy by die skoonfamilie moet kuier 'n paar glasies wyn drink :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142538 by Liz
More julle!!

Agge toggie Strikkels! Hou moed, dit kan nou nie meer lank wees nie. Toets oor 'n paar daggies weer......

Ai ou Ellatjie, dis darem maar nie lekker om 'n BFN te kry nie!

Ek lees gister in die Huisgenoot oor Cheree wat haar oë uitgehuil het toe sy hoor sy is swanger, daar was nog so baie wat sy wou doen. Maar sy lyk nou darem gelukkig. Dalk moet ons klomp probeer om NIE swanger te raak nie, hehehehe!

Tienka, bly julle het darem weer so 'n bietjie koelte. Hier is dit ook vanoggend heerlik koel, dis baie lekker.
Jong, gisteraand se ete by die skoonfamilie was toe nie so erg nie.(dalk het die paar glase wyn wat ek afgesluk het dit beter gemaak). :laugh: Ek het so baie geeët dat ek vanoggend vreeslik honger is. DH het darem nou vir my 'n koppie koffie gemaak, ek kon nie wag vir half 10 teetyd nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142532 by Strik*kie
Hallo julle

Ai ek is jammer vir Ella!!

Ek het vanoggend getoets en dit was bfn!! EK voel so moedeloos. Weet nie wanneer gaan af dan kom nie, my lp is gewoonlik 12 dae lank. Dalk het die Vitb my lp verleng. Ag ek weet tog nie!!

Lekker daggie julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142522 by Tienka
Die van julle wat nog nie weet nie, Ella se toetsie was negatief, sy is 4 Jan terug online dan sal sy kom update.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142521 by Tienka
More, more, dit is heerlik koel en nat hier in Gauteng!! Nou kan ons weer biekie asemhaal :laugh:

Cornellie, hoe ganit vandag, nog so koud?

Liz, hoe was die ete toe gisteraand?? Het jy oorleef??

More Ankies :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account