× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #142595 by Strik*kie
O ja ek was op dieselfde website in, sal sommer daar bestel. Haat die apteke hier want almal weet mos altyd als van almal se sake af. :(
Dankie!

Sien jy kan ook een van die dae toets of drink jy nog vb pil?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142594 by Goggatjies
Yip Cornel die BD session moet amper begin
Volgende AF moet 10 Jan begin, en dan sal ons weer hard oefen

Strik, wag net eers dat AF opdaag voor jy bestel

Ek gaan op die 10de eers toets voor ek die Soy pille gaan koop
nie dat ons probeer nie, maar 'n mens weet nooit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142592 by Cornel
Contact





ORDERING OR INFORMATION

Cell: 083 410 3710
Telephone : 0861 NUVIDA [0861 688 432]
International Calls: +0027 83 410 3710

Fax: +0027 11 219 7098 or 086 669 3132


Nuvida
P.O. Box 4710
La Lucia Ridge
Durban
4019
South Africa

Elizabeth Savage
CEO / Founder
ES Brands CC t/a Nuvida
EMAIL: elizabeth@esbrands.co.za

or info@nuvida.co.za

or sales@nuvida.co.za


for:
Information
Sales
Distributor / Trade Enquiries
Newsletter
Success Stories

Website:
www.nuvida.co.za

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142591 by Cornel
Ek het dit daai tyd in die Rapport se boekie gesien,toe het ek daar 'n nommer gebel,maar gaan hoor by jou apteker of hy dit nie vir jou kan bestel nie.?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142589 by Strik*kie
Cornel, dit lyk baie goed, gedink ek moet maar bestel, het jy joune by Nuvida bestel of waar?

Ek voel sommer vandag net gaga en OMW soos 'n ou heks - ek kort net die besem, die arme ouens by die werk loop al draaie om my lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142588 by Cornel
Strikkie,wat dink jy van daardie Fertility Blend produk?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142574 by Cornel
Hi Ankies!

OOOOOO ek sien die BD Maraton is om die draai!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account