× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #227259 by joo~ste
Blommie
Jammer dat jou bloedtoets nie BFP gedui het nie...maar dan neem ek aan jy het nie kwantitatiewe beta gedoen nie en net 'n "ja/nee" kwalitatiewe toets? Dalk was dit nog 'n effe vroeg! Ek hou vir jou duimvas. Minstens is jou progesteroon lekker hoog!

Zettie
Vertel van die Indaba....wat het jou teleurgestel? Soos ek verlede week gese het..ek het al van heelwat gehoor wat nie te beindruk was nie. Hoe voel jy? Ek sien jy't die 11 weke merk geslaat!! WHOHOOO!!

AFM
Ek gaan more vir my 8 weke scan by die plaaslike dokter en volgende week vir die 9 weke scan by die FS. Ek het nogsteeds nie regtig enige simptome om oor huis toe te skryf nie. Ek is defintief meer moeg en ek slaap soos 'n klip en as ek wakker word ...dan wil ek nog slaap. Ek droom elke aand...die hele aand deur. My neus bloei effe en my smaak vir kos is weg. Verder het ek niks MS nie...nie eens seer boobies nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227255 by Blommie
More dames

Jooste - wanneer gaan jy weer dr toe?

Zettie - jammer dat die baba indaba nie was wat jy verwag het nie

al die ander hallo

AFM: ons wag nog vir ML se uitslae. Sal Dr weer Woensdag bel.
Ek was mos op die 26 Julie by die dr hy 'n sonar gedoen en bevestig ek het wel geovuleer. Progesteroon op 28 Julie was 5.5 (Cd31). Weer progesteroon en swangerskap gedoen op CD37 progesteroon 41.26. Swangerskap BFN. So ek dink ek is plus minus 10dpo vandag.

So nou ek hoop daai BFN was net te vroeg om te toets

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227248 by zettie
Hallo julle almal.

Ons was gister by die Baba indaba wat `n teleurstelling.

Verder gaan dit goed met almal Jooste wanneer gaan jy weer vir scan dit moet mos nou naby wees :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227216 by joo~ste
Hopeful
Op 'n manier is jou situasie vir my erger as dit moet wees as 'n mens probeer TTC. In jou geval kan jy eintlik enige dag jou BFP kry (jou aannemings telefoon oproep). Dit moet beteken dat jy eintlik heeltyd in die 2ww is!!!!! :ohmy:

Uitputtend!! Ek kan nie wag om jou post te lees as jy se dat jy daardie babatjie gaan haal nie!

Snoekie
Kom post hoor!!

Ruby
Ag nee! Ek hoop dit was 'n vals BFN. Sterkte met die griep/verkoue. Dit kan nie lekker wees om vir 'n 3de keer plat getrek te word nie.

Zettie
Ooooo!!! Ek sal ook so graag 'n baba indaba wil bywoon. Sal maar nog 'n rukkie wag. Kan tog nie nou al met slegs 7weke op my kerfstok daar gaan rondhang nie. Jy moet dit geniet en kom vertel hoe dit was. Sommige vrouens is teleurgesteld, terwyl ander so beindruk is en met baie idees en inkopies terugkom.

Blommie
STerkte met die uitslae!

AFM
Nie veel nuus nie. Af en dan 'n ligte krampie/trekkie en verder het ek totaal en al my eetlus verloor. Ek is nie naar nie, maar kos proe vir my na niks en ek raak vinnig vol van min. So vreemd.....ek kon tot 'n paar dae terug nie OPHOU eet nie!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227211 by zettie
Hallo julle almal.

Snoekie sterkte vir die scan en kom post `n ou fotojie :)

Ruby sterkte vriendin God sal voorsien as die tyd reg is.

Blommie kom post as jy jou uitslae gekry het FX FX

Aan my kant gaan daar nie veel aan nie net bly dit is Vrydag oja dit is die naweek Baba Indaba by ons so ons gaan Sondag soontoe hopenlik kan ek iets nice daar kry :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227209 by CheriseF
Hallo almal :heart:

Jippeeee dis Vrydag :woohoo:

Snoekie - kom laat weet wat julle alles gesien het met die scan.

Hopeful - jy kan mos maar altyd kom kla, die omgee is groot!

Blommie - kom laat weet van die uitslae en ook die bloods, ek hou tone en alles gekruis.

Ek het toe getoets Woensdag aan dink ek , met 'n clicks toets en dit was negatief.

Ek voel nie lekker nie, my kliere is geswel en ek het elke oggend bloederige neus. Ek kan nie dink dat ek kan siek word as ek hierdie winter al 2 keer griep gehad het nie, en ek was op antibiotika altwee kere.

Anyway.. hopelik gaan vrydag vinnig dan kan ons lekker naweek hou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227202 by Hopeful
More Julle,

Blommie Voorspoed met die bloed toetse en ook DH se SA uitslae ek dink aan julle

Snoekie geniet die scan vandag kannie glo jy is al 16weke nie :)

zarah, hoe voel jy is jy al op die been?

Jooste & Zettie hoe gaan met julle twee preggie faries?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account