× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #227467 by Rakker
Ruby, ek is so bly oor jou nuus! Ek het in angs en spanning gewag vir jou goeie nuus en was met jou laaste BFN maar teleurgesteld. Baie geluk en ons glo dat alles goed gaan verloop.

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227466 by nadsmeiring
Hallo Almal,

RUBY - WOW!!!!!!! :woohoo: :silly: Dis die beste nuus ooit, ek is sooooooooo verskriklik bly vir julle, BAIE BAIE GELUK, julle verdien dit!

Hou ons asb op hoogte! :rock: :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227464 by CheriseF
Hi Dames,

Hoop dit gaan goed met almal. :heart:

Jooste - ek is bly alles verloop so great met die swangerskap.

Hopeful - ek is bly dit het darem goed gegaan met die babatee, dis nooit maklik nie.

Zettie - geluk met jou 12 weke :rock:

Blommie - hoop alles werk mooi uit vir die lap.


Ek weer goeie nuus.......

:heart: BFP :heart:

Het Saterdag my heel eerste + POAS gekry. Ek het net bietjie seer boobies en baie moegheid ervaar, ek wou nie eers eintlik toets nie maar ek het toe maar.

Ek het gegaan vir bloods, tellling is toe 38.2 en die dokter het baie happy gelyk daarmee.

Volgens my siklus moet ek eintlik 7 weke wees maar God het nie 'n siklus nodig om mens swanger te maak nie. Ek was by die gynae vanoggend, dieselfde gynae as Blommie - wat 'n wonderlike dokter.

Hy se ek het baie mooi geovuleer, die corpus luteum is baie duidelik met al die voggies en ek het uit die regter kant uit geovuleer. En ook my baarmoeder wand is baie dik en vet. (dit is iets wat altyd 'n probleem was).

Ons geloofstap en gehoorsaamheid het regtig kom oplewering maak in ons lewens. Ek was op geen meds nie, net regtig die hele saak vir die Here gegee. Daar is soveel hoop vir ons!

So die dokter is happy en alles loop perfek... so ek is nou eers 4 wekies swanger. :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227447 by Blommie
Hallo dames

Hopeful - so bly jy het die ooievaar geniet

Zettie - sjoe die tyd vlieg

al die ander hallo

AFM: Het 'n wonderlike lang naweek saam met my gesin spandeer. Is vandag CD2 vir my. Wag vir dr se spreekkamer om die kodes te stuur dat ek kan hoor of die medies vir die lap gaan betaal. As alles uitwerk gaan ek Volgende Woensdag vir die lap. Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227445 by zettie
More julle. Hopeful bly jou shower was toe lekker gewees. Kan julle glo ek is vandag 12 weke nou kan ek begin ontspan ek my swangerskap geniet

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227441 by Hopeful
More Almal,

Hoe gaan dit? Het al die wat lang naweek gehou n lekker naweek gehaad?

Jooste jy moet kom post sodra jy kaans kry ons sal try om die keer nie so te stress nie :)

Julle ek moet nou eers bieg ek voel bitter baie sleg oor ek so negatief was oor die babyshower. Dit was toe baie lekker. Die Momy to be is nie die selle stad as ek nie en was net hier vir die naweek om by haar ma te kuer so dit was baie lekker om haar te sien. Soos ek gese het was dit baie lekker en nie een vrou het gevra " so waneer het julle kinders nie" daar was ook nie NET oor kindrsgepraat nie dit was maar so oor die algemeen gesels en maar oor die MTB se swangerskap en daai tiepe dinge was baie lekker en ek het dit verbaasend baie geniet.

Ek hoop dit gaan goed met almal anders.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227409 by Zarah
Hi almal.

Hopeful, sterkte more. Babyshowers kan erg wees. Ek het net na my beste vriendin sn gegaan.
En Jooste, jys so reg! Mense kan so onsensitief wees. Ek was nou sommer kwaad toe ek lees wat daai vrou vir jou gese het! Vloek sommer! Die fertility journey is moeilik genoeg!

Ek is bly dat julle swangerskappe so goed gaan. Snoekie, Zettie en Jooste. En Hopeful, hou vas aan die geloof.
Blommie, ek het so n gevoel... Dat jy ook jou BFP gaan kry! Bid vir jou.

AFM: Ek sterk mooi aan. Begin maandag werk. Ek het besluit om biekie te breek van Moomie af. Eks nie nagatief nie. Ek wil net fokus op al die seeninge in my lewe vir nou en nie wat ek wil he nie. Ek sien die FS die 3de Sept vir opvolg. Sal julle kom inlig wat hy se. Mooi bly dames. Hier is n storm oppad kaap toe, so ons bly binne!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account