Zettie, Dit is te wonderlik, hy/sy is te pragtig weer eens BAIE geluk!!!! Wanneer is die volgende een 14/16 weeke?
Jooste hoe voel jy vandag?
Zarah hoe gaan met jou voel jy dam al beter???
Blommie ek hou stuif duim vas vir vrydag
RUBY

Ek was so vrek opgwonde toe ek in log en sien jy het gepost ons mis jou vreeslik baie!!!!! Ek hoop jy het n fantastiese verjaardag gehaad!!!!! En ek glo God sal jou seen in die lewens jare wat voor le.
Ek is bly dit gaan goed en julle weet seker nou al ek is n GROOT voorstander van break vat as mens kan.
Vertell nou eers meer, moes AF die 24ste hier gewees? Ek weet AF is n pyn by jou en moet gewoonlik duer provera aan gebring word? Wat is jou plan hoe lank gaan jy vir haar wag voor jy toets?
AFM: Nie veel nuus nie behalwe dat die ou by wie ons huur en sou koop gister kop uitgetrek het

so ja ons koop nie nou nie. Ek en DH het besluit ons bly baie lekker waar ons is so ons wil nie regtig trek nie so ek sal hier en daar dop hou as daar nou n nice bargen uitkom dan sal ons kyk om te koop anders wag ons maar nog n jaar vir die eienaar om te verkoop.
Ek wou gister vir die manskaplike werker e-mail maar DH het gese hy dink ons moet nog so twee weke wag wand ons will nie n oorlas van onsself maak nie. Hy is seker reg. Soos ek gese het is ons M/Swerker nie juis cuddly en fluffy nie en is n baie geharde vrou en sal dit seker vat as n oorlas maak as ons teveel e-mail so nou ja ek wag maar nog so week of wat voor ek weer n update stuur.
Hoop dit gaan goed met almal