× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #227407 by Hopeful
Ag jooste so so so dankie vir jou woorde ek kan nie vir jou se hoe veel dit vir my beteken nie. Na dat ek die post geskryf het was ek so bang dat dit verkeerd opgevat sal word en is so bly ek is nie die enigste een wat dit vermy nie. :heart:
Tog dink ek jy is reg daar is seker mense wat regtig aan hou al sien hulle jy will nie praat nie.
Ek sal maar gaan en kyk of ek kort da na n uitkoms kan maak.
Ek sal julle kom update maandag :P

P.S Net n speciehaale woord aan Al drie van julle, ek sou wat wou gee om julle babyshowers by te woon is regtig uit die diepte van my hart so bly vir julle 3!!!!!!!!! :rock:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227405 by joo~ste
Hopeful
Ek lees jou post en weet hoe jy voel. Ek het die laaste 2 jaar nog glad nie weer 'n ooievaars bygewoon nie. Ek laat my kop nou in skaamte sak, want ek het handevol vriendinne se ooievaars nie bygewoon nie. Ek het gewoonlik 'n geskenkie gestuur en my werk voorgegooi as rede waarom ek uitstedig sal wees - en dan ....het ek in my motor geklim en was ek uitstedig vir die dag. Buite die ooievaars het ek ek geen probleem gehad om tyd saam met my swanger vriendinne of hulle babas deur te bring nie. Dit was net daardie ooievaarstee -self wat ek nie kon hanteer nie. Ek weet dus hoe jy voel!

En ja....almal by die tee staan gereed om vir almal te vra wanneer hulle 'n bun in the oven gaan he. En ...nou dat ek daaraan dink, was dit dalk meer my rede vir wegbly as enigeiets anders. Dit is so so so onsensitief. Ek hoor jy verstaan dat niemand dit regtig sleg bedoel nie, maar ek verskil amper van jou. Daar is vrouens daarbuite wat sal aanhou en aanhou vrae vra...al kan hulle later sien jy wil nie antwoord nie, of jy ontwyk dit ..of jy grap daaroor. Mens kry snaakse mense! Ek het 2 sulke nare ondervindings gehad en ek kan tot vandag toe nog nie die mense hanteer nie. As ek nou aan die een dink, dan weet ek nie of ek eers vir haar 'n sms sal stuur op 12 weke om my swangerskap aantekondig nie. Sy het my so seergemaak. Haar ma was die beste!! Die het ewe gese toe sy destyds hoor ek is 33 en nog nie swanger nie....dat dit te laat is vir my. Sy het gese dat ek sal sien ek het te lank gewag en ek gaan sukkel. Dit is asof sy 'n vloek oor my uitgespreek het. Ek het een aand gedroom hoe God die vloek breek - en toe ek daardie volgende oggend wakker word, het ek beter gevoel daaroor. (En dit was meer as 'n jaar na haar gruwelike woorde!)

Drink maar 'n rescue remedy voor jy gaan, want selfs in my huidige kondisie - sal ek nou nog nie 'n ooievaars kan bywoon nie. Ek sal eers weer okay wees sodra ek hierdie babatjie vashou. Ooievaarstee's was vir my traumaties. Ek wens so jy hoef nie daardeur te gaan nie. Sal aan jou dink...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227404 by Hopeful
Hi Jooste,

Ek is bly dat jy en DH so rustig oor alles ek dink dit is baie belangrik. Ja jong wag en wag en wag party dae is makliker as ander maar ja as ek lee baba kamer kyk dan verlang my ou hartjie jong :unsure: Ek het dit vanogend uitgewerk en ons is nou eers 4 maande op die wag leis so ek is defanatief oor haastig.....

Zettie ek is net so opgewonde vir jou oor die scan, hulle se dat as dit n suentjie is, is dokters mees geneig om al op 12 weeke te kan se maar dogtertjies is bietjie meer tricky, ek hoop well julle kan al uitvind sal great wees

Snoekie ek weet nie of jy weet nie maar hulle het al bewys dat 95% van die teid is die ma se instunk reg oor die geslag van die baba so daar is n baie groot kaans dat jy reg is!!!!

Ek is so opgweonde vir my 3 preggie Fairys!!!!!

AFM: Ek het more n Baby shower, ek is baie opgewonde vir die mommy to be maar ek sien niks uit na shower nie, dit is n baie goeie vriendin van my maar die res van die dames wat daar sal wees is net algemene kennise ( en ek gaan redelik die eenigiste een wees wat nie swanger is/kinders het nie ) so dit beteken dat uit hulle dom onkundigeid gaan ek seeker hoeveel keer gevra word "so waneer gaan julle Kinders he" en daai skewe kyk kry as hulle besef ek is well as 4 jaar getroud en sonder kinder. Ek weet niemand bedoel kwaad en gewoonlik hanteer ek dit met redelike grase en met n "vague" antwoord maar in die opset van waar dit gaan wees maak dit dit altyd net moeiliker en ek will glad nie se dat ons aan neem nie wand hulle is nie my vriende nie en ek voel nie gemaklik om so iets met hulle te deel nie............... bytendien dan moet ek nog hordes onsensatiewe opmerkers hanteer soos:
Genade waar sal jy n kind vandaan kry - by iemand wat besef ons sal n beter lewe bied vir n kind
Watse tiepe vrou geen net haar kind weg - een wat haar kind genoeg lief het om te weet dis die beste ding, en ek is baaie danbaar vir haar dat sy dit doen wand anders sal nooit die vruegde van moederskap kanhe nie
hoeveel kos dit - dit het net mooi niks met jou uit te waai nie!!!!
hoekom doen julle nie liewers fertilieteds behandeling - weer eens dit het niks met jou te doen nie

en dan my persoonlike geunsteling -
Toemaar moenie worry nie dit gebeer baie dat sodra mense aan geneem het hulle dan regtig kinder kry - ja asof ek aan neem sodat DH se swemers kan skielik lewindig word en my swanger maak en dan "retrun" ek sommer net die ene wat ek het wand ek het hulle nie meer nodig nie!!!!

Jammer ek weet ek is nou lelik en mense bedoel net goed en meeste mense weet net hoe om op die nuus te reageer nie, ek se natuurlik nooit lekike goed terug nie en proebeer maar net smile en hulle vra so eerlik as moontlik te beandwoord :)

Jammer vir die lang past maar toe ek nou begin tik toe kon ek onterent nie op hou nie.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227401 by joo~ste
Hopeful/Zettie/Snoekie
Dankie julle! Ek is regtig jammer dat ek julle laat worry het. Julle kan werklik ontspan. Ek en DH is so seker in ons harte dat hierdie babatjie hier is om te bly - dat daar nie eens 'n sweempie twyfel is dat elke scan net vreugdevolle nuus gaan oplewer nie!!

Snoekie: Hoe lyk 'n dai teddy tema van jou? Dit klink baie oulik! Ek dink ook nogals jy gaan 'n PIENK babatjie he!

Zettie: Ek het ook al gehoor van dokters wat vroeer as 16 weke die geslag kan raaksien. Het jy 'n idee wat jy gaan hoor? Dink jy blou of pienk??

Hopeful: Ek het vir so 'n dag of twee die laaste week 'icky" gevoel, maar was nie regtig naar nie. Was net nie lus vir eet nie en was glad nie lus vir kosmaak nie. Die kat se kos het my laat gril! Maar ek voel vandag weer beter en het al lekker ingepak ....! Hoe voel jy en DH....wag en wag nog maar steeds? Ai...ek wens nou so jy kan binnekort daardie oproep kry!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227400 by Snoekie
Jooste,
Ek is Bitter baie bly dat alles goed gaan met jou en jou bondeltjie vreugde!
Ek is jammer dat jy probleme ervaar met die internet, maar moet ons seblief nie verlaat nie!!!!!! Ons sal jou te veel mis!
Maandag is sommer om die draai, dan kan jy weer daai mensie sien.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227399 by zettie
Hallo Jooste

Shoe ek is bly dat alles goed gaan met jou en baba was bekommerd oor julle.

Ek voel darem nou beter het vanoggend baie sleg gevoel was vreeslik naar en kopseer.

Ek is baie opgewonde oor my sonar woensdag miskien is ons gelukkig ek kan idee van geslag kry 3 mense wat ek ken kon al op daai scan sien wat die geslag is :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227397 by Hopeful
Jooste, jong ek het hlf koud geword to ek sien jy het gepost en is soo happy dat dit net jou internet is :woohoo: :woohoo: :woohoo: Baie baie baie geluk met jou penut en ek vertrou dat dinge net sal goed gaan. Ek is so excited vir julle dat julle sommer maandag weer n scan het dit moet lekker wees!!!!!! Hoe gaan met die preggy symptoms?

Snoekie ek is ook bly dit gaan goed met jou en tema is great :)

Blommie hoe gaan dit met jou? hoop nog dit was net te vroeg wat jy getoets het hoeveel DPO is jy nou

Zarah waar is jy? Hoe gaan dit met julle? Is julle nou al lekker gestle in nuwe huis? Het jy nou al weer FS gaan sien?

AFM: Net koud anders gaan dit goed.

Hoop almal het n baie lekker vrydag

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account