× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #227184 by Snoekie
Jooste,
Ek het noggal gesukkel met die MS. Ek kon nie enige vleis inhou nie, so ek het vir amper twee maande geleef op vrugte, neute en groente en dit wou ook nie altyd binne bly nie. Ek was nie vir solank siek nie, so ek kan nie regtig kla nie, want my skoonsussie was siek tot amper op 6 maande. Al wat my pla is dat ek nog net al die pad met die swangerskap gewig verloor; eers van die MS en toe agv. die brongitis.
Hopenlik gaan dit beter van hier af. Ek hoop jy het maklike swangerskap, maar dit is soos jy al gese het. Die naarheid is anders as wanneer jy voedselvergiftiging het byvoorbeeld. Dit is amper oraait om op te gooi.
Dit is ons wat besluit het om nie te weet wat die geslag is nie. Ek dink dit is baie spesiaal om dit as verrassing te he...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227179 by Hopeful
Hi Julle,

Snoekie, ek si so bly dit gaan beter met jou en ek is so opgewonde vir jou oor more se scan hoe Freaking exciting is dit?

Jooste ek gaan jok as ek se daai gedagte dat baba nader is as wat ons gedink het nie KONSTANT by my opkom nie. Ek weet ek moet nie so ongeduldig wees nie maar dit sukle maar.

Ek wens net ons kon iets hoor van die Manskaplike werker al is dit ook dat die vrou met wie sy gepraat het laas maand teen aanneming of dan teen ons as aanneem ouers besluit het die onsekerheid maak my moeg.
DH se ek moet rustig raak en nie daar op fokus nie maar dit sukle maar as jy n babakame voll baba goed het en geen baba nie. Ek sal dit geen ander manier doen nie, as ek nie my tyd en enirgie kon spandeer op die baba kamer nie dan sou ek mal raak. Tenminste voel dit vir my ek doen IETS.
Jammer ek will nie negatief klink nie en ek weet God het n plan vir ons en die dag wat ek my kindtjie het en mamma word gaan alles sin maak wand ek weet hy het n baie specifike kindtjie en teid vir my in gedagte, dit sukle maar net party dae. :unsure:

Jammer vir die kla post seker maar net mid week blues :P

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227171 by joo~ste
Hallo almal!
Snoekie: Jy moet ASB kom post na jou scan!! Sommige dokters kan al vir jou die geslag op 16 weke met 'n redelike sekerheid se. Wil julle weet......of was dit jy wat gese het dat julle dit eerder 'n verassing wil hou? Hoe voel jy? Jammer vir al die vrae...maar ek is sommer nuuskierig. Terloops - het jy baie MS gehad?

Zettie: Dit gaan goed, dankie. Ek is net moegerig, maar verder niks wat krap nie. Jy's al kwart pad deur jou swangerskap! Kan jy dit glo?

Hopeful: Dalk het die huis se koop deur die mat geval....omdat die baba'tjie nader is as wat julle dink?

Bommie: Ek wag in angs vir julle resultate!!!! :woohoo: (Ek hoop jou man se SA is sommer tip-top!). Ek gaan 7 Aug weer vir 'n scan. Sal dan 8 weke wees. Kan nie wag om te sien hoe die kleinding gevorder het van 7.8mm af nie! Ons behoort ook dan meer duideliker die hartklop te sien. Ons kon mos laas net so 'n flikkering sien, maar alles was net nog so klein.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227168 by Snoekie
Hallo Dames,
Jammer ek is so stil die heeltyd, maar ek sukel nog om al my werk in te haal van toe ek siek was.

Hopeful,
Ek is baie jammer om te hoor dat die huis koop deur die mat geval het, maar ek is seker daar is 'n goeie rede daarvoor...

Blommie,
Hoop julle kty die SA uitslae sommer vinnig. Hoop more se bloed toetse bring vir jou goeie nuus!

Ruby,
Het jy toe getoets? Ai, ek hoop jy kry goeie nuus!!

Zarah,
Ek is baie bly dat jou dokter so besorg is oor jou, dit maak dinge net soveel maklikker! En jy moet nou net lekker rus en gou gesond word! Maar dit klink darm al of dit baie beter gaan...

AFM,
Ek gaan more vir my 16 weke scan. Ek is baie opgewonde om vir Baba weer te sien.

Hoop alml het 'n wonderlike daggie verder!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227159 by zettie
Hallo julle.

Hoop dit gaan goed met almal.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227156 by Hopeful
More Almal,

Shoe wat gaan nou weer aan hierso dit is so still :cry:

Blommie ek hou stuif duim vas vir jou dat jy sommer more n BFP moet kry

AFM: nie veel nuus nie

Hoop dit gaan goed met almal.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #227151 by Blommie
More dames

Zarah - sterkte met die herstel

Jooste - wanneer gaan jy weer dr toe?

Hopeful - so jammer oor die huis koop wat nie uitgewerk het nie

Al die ander Hallooooo

AFM: ML het gister gegaan vir sy "SA". Volgens die suster sal die uitslae more gereed wees. Ek gaan more weer vir bloods. Die is nog my langste cycle, is vandag op CD36.

LEKKER DAGGIE

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account