More Almal,
Sjoe maar dit is nou weer still hier op moomie wat gaan aan?
Genade maar dit is koud hier by ons ek wens nou net die maand om dat dit weer warmer kan word ek is glad nie n winter mens nie. Ek hoor op die nuus dit is ook maar bitterlik koud oral in SA?
Blommie ek is Jammer dit was n BFN en ek hou stuif duim vas dat dit net te vroeg was. Hoe lank is you LH ( ek dink dis the afkorting ) so waneer verwag jy dav AF en kan jy weer toets? Het julle toe al DH se uitslae gekry?
Snoekie hoe was die scan toe vrydag?
zettie, ek is jammer dat die indabe terluerstelling was

shoe ek kan nie glo jy is ook nou al naby die 12 weke merk nie, die teid vleig dam!!!! Ek is baie opgewonde vir jou dat jy nou al amper aan die eiende eerste triemester is
Jooste hoelaat is jou afspraak, kannie wag vir die update nie hoopelik sal julle vandag verseker kan weet of dit een of twee babatjies is. Moet nie teveel stress oor geen symtome nie my siter het reg duer haar swanger skap nie regtig symtome gehaad nie, sy het weel ook die AF krampe gehaad en haar babatjie is pert vris en gesond
Zarah, hoe gaan dit daar met jou?
AFM: Nie veel nuus nie, het die naweek ons kerk se basaar gehaad so dit was maar n rowe naweek maar tog lekker
Hoop dit gaan goed met all die stilles ook