× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139648 by Ansa_S
Hallo almal, jammer ek is so skaars, maar manlief met verlof kry ek nie baie tyd om te moomie nie.

Kan julle glo ek is vandag al halfpad, en baba beweeg vreeslik baie, skop al lekker hard, so dat ek dit ka voel met my hand op my maag.

Ai die hormone het my blaas geskuif tot onder my ogies! Wil net heeltyd tjank, het gister so gehuil terwyl ek 'n boek van Karin Kingsburry gelees het, en vandag oor goeie nuus van my man se neef hulle wat al lank sukkel om swanger te raak.

Cornellie, datum vir vol 40 weke is 25 April, Keiser is 15 April. Sover is dit 'n seuntjie naam MJ Snyman.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139644 by Cornel
Dames,daar is fout op die lysie!!!!!! SORRY!!!!!!!!!

Gaan asb die lysie deur,dan stuur ek dit vanmiddag weer vir julle!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139641 by Cornel
Tienka,ek kry nie die email deur na jou toe nie,bly vir my se FAILED!!!!!!

Nessie,ek kry ook nie die email deur na jou toe nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139639 by Cornel
Right,ek het vir almal die nuwe lys gestuur!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139636 by Tienka
Hallo Strikkie, ek het gewonder waar jy is. lekker om jou weer te sien!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139635 by Strik*kie
Hi almal

Sorry julle maar dis malhuis by ons, darem seker net tot die 15e toe dan is almal op vakansie en dan raak dit rustiger.

Hoop dit gaan goed met almal, het nie als opgevang nie.
Cornel welkom terug!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139628 by Tienka
More almal

DRIEKSTER, ek het gewonder wat van jou geword het. Genade maar jy het omtrent drama by die werk!!! Is reg, ons reel die kuier vir die 27ste, dis 'n vakansiedag so dis net makliker!! Almal is welkom om saam te kuier asseblief!! :laugh:

Anje, bly dit gaan goed met jou en babatjie en sjees sorrie oor die kombuis, hoop die ou trek nou sy vinger!!

Hallo Cornellie :laugh:

Hexy, hoop jy voel gou beter. Daai feetjie is stunning maar gans te duur, een stampie en dis stukkend!!

Verskoon tog as ek iemand uitgelos het!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account