× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 weeks ago #226997 by Hopeful
Hi Julle

Jooste DIT IS AMAZING!!!!!!!!!!!!! Ek is so bly vir julle en dat julle dam die hartklop kon sien dit is werklik n wonderwerk en God is net so amazing!!!!!!! Ek vertrou dat julle n gesonde en gelukige 9 maande sal he!!!!! Nou sien ons uit na jou FS scan.

Zarah, agnee jong dis niks lekker nie en is baie jammer om dit te hoor. Ek dink jou DH is reg wat jy nou moet doen is rus!!! Ek dink vreeslik aan jou en sal jou in my gebede hou

Mooi naweek aan julle alaml :kiss:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #226996 by Zarah
Ah Jooste! Dis so amazing! Ek is so bly vir jou.
Zettie, jou scan is op ML se 30ste verjaarsdag so ek sal onthou. Jys reg, tyd vlieg en 1 van die dae het jy jou baba in jou arms.
Gonz, dink aan jou.
Blommie, ek bid dis jou maand en jy hoef nie vir prosedure te gaan nie.
Hopeful, dankie vir al die liefde.

AFM, eks weer by die huis. Aaklige nag in hospitaal gehad. Lyk soos infeksie in blaas en derm. Die pyn was ondraaglik! Kyk, eks nie kleinsierig nie, maar ek het kouekoors van die pyn gehad. Nou bid ek net ek raak vinnig beter. Moes ML se surprise party skuif want hy weier dat ek uitgaan.

Dames, geniet die naweek. Jooste, vryf so oor jou magie en geniet die wete!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #226995 by zettie
Jooste bly julle kom ou hartkloppie sien :woohoo:

Kan nie glo tyd vlieg so nie Dinsdag gaan ek alweer vir my 10 weke sonar.

Julle almal moet n wonderlike naweek he.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #226993 by joo~ste
Gonz
Ek dink aan jou... :cry:

Hopeful
Bly die eienaar het julle eerste opsie gegee

Zarah
Wat makeer!!!!!!??? Ek worry nou oor jou!? :huh:

Zettie
Sterkte met die maandeinde

Blommie
So bly jy het darem 'n PVA. Maaar.......dalk het jy dit glad nie nodig nie..en wag jou BFP vir jou om die draai.

AFM
Scan wys ek is 6w3d en ons kon flikkering sien!!!!!!! :laugh: Wat ongelooflike gevoel om dit te sien! Dit was baie vroeg..en dokter kan nie se presies of daar dalk nie nog 'n oue enetjie is nie. DH het hom gevra om weer en weer te kyk, maar die GP se dat hy eers oor so 2 weke beter sal kan sien. Die karnallie is maar net 7.8mm lank. :kiss:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #226992 by joo~ste

14 years 4 weeks ago #226988 by zettie
Hallo julle

Gaan dol by my is maand einde :ohmy:

Jooste ja waars jy ???????????????

Gonz dink baie aan jou XXXXX :heart:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #226987 by Hopeful
Jooste waar is jy!!!!!!!!!!!!!!!!!!! of will jou moomie se in log nou weer nie werk nie :angry: ek brand om te hoor hoe dit gegaan het met die scan?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account