× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139281 by Goggatjies
En ons het al seker verby mekaar geloop in die winkels en dit nie eers besef nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139278 by Goggatjies
Laliek, hoekom het ek gedink jy bly in Pretoria
Jy bly soos 10 min van my af

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139276 by Cornel
:laugh: Vir spokie!!!!!!! Ek sal dit ook vir eers so opsit! (Kan dit later verander) ;)

Dankie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139275 by Laliek
Wow dis nogal amazing om te weet daar's baie ander mense wat dit ook mee gebeur! Ag ek raak sommer weer emosioneel van voor af!

Jy moet rerig probeer om te kom dit sal great wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139274 by Laliek
Ek's bly dit gaan goed met jou pa!

Nee aarde ha ha, dink nie ek sal eers groen sprinkane probeer sonder 'n bambino nie ;-)

Naam: Lilanie Kruger (Laliek)
Verjaardag: 3 Augustus
Sel nr: 0824541533
Woon: Sundowner, Ranburg
email : lilaniek@afsi.co.
Due date: 12 Augustus 2011
Geslag : ?????
Naam : Spokie vir eers ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139272 by Goggatjies
Laliek, ek kon sweer dit was jy, ek het so helfte van die konversasie gevang, dit girl het vir die tannie vertel sy is swanger maar hierdie keer was dit normaal, so toe wou ek oorloop en vra of dit jy was, maar het toe nie

Ek gaan probeer om na die januartie moomie meeting te gaan
Dit sal moerse nice wees om jou te ontmoet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139271 by Cornel
Goeie more Laliek!

Ek glo ook nie jy moet NOU groen sprinkane eet nie,glo nie jou klein bambino gaan baie daarvan hou nie!!!!!!!!!!!!

Gaan baie goed met my pa.....Baie dankie dat jy vra!!!!!!!!!!!

Sal jy asb vir my al jou info gee,as jy nie omgee nie.?
Ek is besig om bietjie die moomie lysie te update......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account