× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139432 by Cornel
Dankie vir jou info Marie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139426 by Cornel
Okay ek het info op die volgende dames:
Anje ~ Kort net geboorte datum van baba en naam.
Ankia ~ het alles van jou.
Ansa ~ Kort geboorte datum,Naam en Geslag.
SexyHexy ~ Het alles van jou.
Charlaine ~ Kort geboorte datum en Naam van dogtertjie.
Strikkie ~ Kort woon area.
Driekie ~ Kort geboorte datum,Naam en Geslag.
Ella~bella ~ Het alles van jou (hoop om gou die besonderhede van baba in te sit)
GBaby ~ Kort geboorte datum van Denys.
Kriek ~ Het alles van jou.
Beertjie ~ Het alles van jou.
Paisley ~ Kort geboorte datum,Naam en geslag van baba.
KarinM ~ Het alles van jou.
Dassie ~ Kort jou regte naam en van,Woon area
Laliek ~ Het alles van jou.
Morgan ~ Kort net geboorte datum van Carli.
Marie r ~ Het alles van jou.
Nelria ~ Kort jou verjaarsdag,Geboorte van baba,Naam en Geslag.
Tienka ~ Het alles van jou.
VB2010 ~ Kort geboorte datum,Naam en Geslag van baba.
Nessie ~ Kort geboorte datum,Naam en Geslag van baba.
Klippie ~ Kort sel nommer.
Slakkie ~ Kort sel nommer.

As enige iemand inligting oor die dames het laat weet my asb....... :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139421 by marie r
Hallo julle.

Kom nou eers by die rekenaar uit om te update oor my scan.

Marinus weeg 1.6kg al. Dr is bietjie bekommerd want my vrugwater is min. Moet oor 2 weke weer 'n gynie besoek in die George/Mosselbaai omgewing. Dat dit gemonitor kan word. Het hom toe gevra of ons nogsteeds met vakansie kan gaan, toe sê hy ja. Marinus se hartklop reg en die organe se werkings is reg, so hy sien geen probleme nie. Moet nou net sy groei monitor.

Ek's nog so bietjie emosioneel oor die hele storie, maar nou ja wat. Dit help nie ek sit en stres nie, want dit is nie goed vir Marinus nie. Ek en Marinus is in God se hande.

Karin, kan jy vir my 'n gynie (of seker dokter) aanbeveel waar ek vir 'n scan kan gaan as ons daar onder is met vakansie.

Ek gaan nou eers probeer opvang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139397 by Tienka
Ek het nog altyd met AF gesukkel, dis swaar, hou lank aan en is baie pynlik, so dit gaan vir my 'n verligting wees om dit nooit weer te he nie.

Hex, geduld was nog nooit my sterk punt nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago - 15 years 10 months ago #139392 by sexy~hexy
Ag you lucky fish Tienka LOL

Ja nee jong...ons vroumense is so 'n snaakse en unieke spesie. Wat vir die een werk, werk nie vir die ander. Dis nie 'n issue oor AF nie, ek wag maar geduldig vir die eerste "normale" siklus...maar ja...dis daai gewag wat mens so kan frustreer LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139388 by Tienka
Genade, hoekom moet ons vroumense so sukkel??????? Gelukkig kry ek nie AF nie, is op die spuit, en Januarie gaan ek my baarmoeder laat uithaal en dan NOOIT weer AF nie :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139381 by sexy~hexy
But then again, ek kan voel eierstokke begin pyn, so AF sal seker binnekort opdaag.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account