× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139063 by sexy~hexy
Cornel, ek wou ook al gese het ons moet weer die lys opdateer, maar ek gaan daardie werkie aan jou oorlaat ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139054 by Cornel
Goeie middag julle!

Ek sal ook oor Kerstyd hier wees!!!!

Ek gaan bietjie weer die INLIGTING LYSIE update.......dan email ek dit vir julle.

Die nuwe dames is welkom om hulle besonderhede vir my te stuur. Laat weet sommer hier of of FB.

Ek het die volgende dames se inligting:
G Baby
Ella-Bella
Strikkie
Dassie
Klippie
Kriek
VB2010
Nessie
Sexy Hexy
Morgan
Tienka
Anje
Marie R
Driekie
Ansa
Paisley
Ankia
Charlaine
Nelria

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139036 by Goggatjies
Tienka - dankie
hehe

Ek sal ook hier wees tussen kersfees en nuwe jaar

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139027 by Tienka
Klippie, nee nie doelbewus nie.

Ankia, ek is nou nie snaaks nie, maar William se foto is die mooiste wat ek nog op daai kompetisie gesien het. Ek het deur 'n paar geblaai en kannie glo dat sommige van daai vir 'n kompetisie ingeskryf is nie!! Die mammas het nie eens moeite gedoen nie!!

Sexy, dankie tog dat ek darem iemand gaan he om mee te chat!!

MORGS!!!!!!! Hoe groot plek soek julle, gee biekie die specs dan kyk ek en waar min of meer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139009 by Goggatjies
Petrus se suster kon my nooit aanvaar het nie
Sy het 'n ander girl aan Petrus probeer afsmeer, ons was al toe verloof
van daaraf het dit skeef geloop
Sy het na ons troue toe gekom, omdat my skoonma haar gedwing het, sy het my nie eers gegroet nie
So nou praat ons nie meer met mekaar nie, ons het al tussen in gesien, maar net omdat ons moet (by 3 begrafnisse), maar groet mekaar nie eers nie. Sy praat ook nie met Petrus nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139005 by Goggatjies
Laliek ons het - so ja
Ons praat al 8 jaar nie met Petrus se sussie nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139002 by sexy~hexy
Tienka...al wanneer ek af is is van die 28ste tot 31ste Des...so gaan nog lekker saam jou gesels ;)

Klippie..ja ek het dit al gedoen, met my niggie. Ek en sy was baaaaaie close. Toe ontmoet sy die ou deur ons, en ja, daar het als skeefgeloop. Soveel so dat die stories wat hy haar vertel sy glo, en ons altyd die skuld gee - vir sy drankprobleem ook. Toe besluit ek net ek het nie meer lus vir al die seerkry en baklei, toe verbreek ons alle bande (ons bly in dieselfde dorp so dit was moeilik). Maar dit het gehelp. En gelukkig, met God se genade, is sy en die ou nou uit, en is ons weer op speaking terms.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account