× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139091 by Tienka
Tatta julle wonderlike dames!!!!! Chat weer more :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139086 by Goggatjies
Dankie julle
Ek waardeur dit baie

Ek gaan ook groet - William is nie lekker, het darem vir hom 'n dokters afspraak gekry vir more - pappa sal hom vat.
Ek hoop hy voel beter by Woensdag, want dan is dit sy Kersfees konsert by die skool.

Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139084 by Laliek
Hallo julle

Lyk my ek val ook so hier in as almal weg is!

Dis baie stil op die forums deesdae! Is almal op vakansie?

Ankia ek gaan nou probeer inlog en stem!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139072 by sexy~hexy
Ek het ook vir William gaan stem, maar flip, as ek na die ander fotos wil gaan kyk word ek uitgegooi na die ander site en se dit Product not Found :blink:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139069 by Cornel
Tata Hexy.
Lekker aandjie vir jou!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139066 by sexy~hexy
Dis reg so Cornel :)

Ek gaan groet....was 'n lang onproduktiewe Maandag, maar more buig ek weer, want dis tydstaatsluiting :X

Lekker aandjie vir almal.....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139065 by Cornel
Doodreg Hexy!

Ek het BAIE TYD!!!!!!!!!!

Ek gaan die volgende op die lysie sit:
Persoon se naam (regte naam of Moomie naam) ~ Laat weet asb?

Verjaarsdag:
Sel nommer:
Woon area (indien jy dit nie wil op he nie,laat weet asb?)
Email adres:
Geboorte van Baba:
Naam van baba:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account