× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139270 by Laliek
More julle!!

Sjoe al die forums is stil deesdae, lyk my almal is al in holiday mode ;-)

Ek moet se ek is vreeslik lui vandag, nie lus om eintlik te werk nie.

Cornel - liewer jy as ek!!! Daai groen sprinkane klink nie te hot nie lol! Hoe gaan dit met jou pa?

Hexy - dit het met ons gebeur toe ons my scottie hondjie gekoop het. Die telers het hom nooit vlooi en bosluis behandeling gegee nie en ons het hom op 8 weke gekry. En hy't by ons op die bed gedoedoe, toe ek die oggend wakker word sien ek net al hierdie klein goedjies loop op die duvet! Ook, bosluis eiertjies het gehatch op my arme vierbenige baby! Ons het van daai frontline goed vir hom gekry en ons het oral oor gespuit maar met doom ens. (Gelukkig het ons getrek na ons eie huis toe van toe af maar sjoe, ek was skoon paranoid oor daai bosluise!!)

Beertjie - dankie vir die geluk!

Ankia - nee dit was nie ek nie. Ek was wel by Woolworths in Clearwater gister middag lol. Maar jy kom sekerlik na die moomie meeting toe in Januarie?? Ek sal jou baie graag wil ontmoet!

Julle gaan kyk gou hierdie website - ek het natuurlik weer 'n tranedal gehad veral toe ek die animation van die 5 weke oue fetus sien wat se hartjie begin klop!

www.babycentre.co.uk/video/pregnancy/weeks-1-to-9-pregnancy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139268 by Laliek

15 years 10 months ago #139261 by Cornel
Waar is al die ander dames vanoggend?????????

KOM KOM DAMES EK WAG VIR JULLE INFO!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139250 by Cornel
Baie dankie vir almal se hulp sover.

Sal die lysie vir julle email sodra ek klaar is.......kan nie se wanneer nie,maar ek gaan dit so gou as moontlik probeer stuur.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139248 by Beertjie
Goeiemore aan julle almal.... het ek julle gemis!

Pais geluk met jou verjaardag jong!

En dan Lalie baaaaie geluk met die BFP!!!!

Dit gaan goed met my en Janka, ek begin haar nou al meer voel beweeg, maar net onder op my blaas. Ek kon my dokters afspraak skuif na die 15de toe, so dis oor 'n week....

Naam: Johani Smith (Beertjie)
Verjaardag: 17 Julie
Sel nr: 0824130083
Woon: Hopetown - disrik Noord-Kaap
email : johanismith@webmail.co.za
Due date: 18 April 2011
Geslag : Dogtertjie
Naam : Janka Smith

Hoop julle het 'n lekker dagie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139243 by sexy~hexy
LOL Ankia, ek wag nou saam met jou om te hoor of dit Lalie was of nie :D

Ek het Pest Control gebel, hulle sal more uitkom, die oom het gese hy glo nie dit gaan meer as R200 kos nie.

Cornel, hier is my info:

Naam: Bianca (sexyhexy)
Verjaar: 9 Mei
Sel nr: 0829794806
Woon: Kathu
email: bianca.mulder@kioltd.com
Datum: 20 November 2006
Geslag: Seun
Naam: Jayden

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139232 by Goggatjies
Pais, baie geluk met jou b-day!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account