× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138991 by Morgan
Hallo almal

Ek is een baie gelukkige girl!!!!

Carli hou my nou so besig sit is net nie waar nie. In haar loopring hol sy die wereld vol, as mens haar neersit rol sy van die een kant van die verterk tot die ander, en sy trek haarself regop teen als.

Klippie familie kan n regte pyn wees, ons praat maar baie min met meeste van hulle, dis gesonder om nie met hulle te praat as wat dit heeltyd n bakleiery afgee.

Sexy bly jy het die naweek geniet, ons wag in spanning vir die photoshoot fotos.

Tienks geluk met shayne se omrol!! nou begin die sports. Hou asb jou koerant dop vir blyplek ons soek dringend!

LALIE baie baie baie geluk met jou BFP dis great nuus... hoop daar volg nou weer n klomp BFP's op mekaar!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138987 by klippie
Hallo grils! Oi, maar dis stil hierso!

Ek wil julle iets vra asseblief (ek gaan geen detail gee nie, julle hoef ook nie). Antwoord net ja of nee sal goed genoeg wees:

Het een van julle al doelbewus bande met 'n nabye-familielid gebreek? Wanneer doen 'n mens dit en is dit verkeerd?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138986 by Tienka
Genade, kon uiteindelik vir William vote, daai site is totaal overloaded. Sal more weer :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138972 by Tienka
Hallo Marie, genade, jou swangerskap het so gevlieg, kannie glo jy is al 30weke nie!! Geniet die laaste paar weke voor Marinus sy verskyning maak. Jy moet vir ons kom update na jou afspraak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138965 by marie r
Hallo girls.

Lyk my almal is omtrent besig. Dit is seker maar die tyd van die jaar. Ek was net so besig gewees vandag. Het 'n klomp dinge gehad om te doen. Maar dit is darem nou alles klaar vir vandag.

Naweek was maar bedrywig gewees. Het nog goed vir die vakansie uitgesorteer en gekry en dan gister oggend was my pa & stiefma by ons gewees vir ontbyt en gister middag het ons saam met my skoonfamilie gaan eet.

Môre sien ek weer vir Marinus. Ek gaan 10:45 weer dokter toe. Kan nie wag nie. Het vanoggend met 'n skok besef dat ek vandag 30 weke is. Nog net 10 weke oor. Hierdie swangerskap het hopenloos te vinnig gevlieg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138957 by Tienka
EK het skoon vergeet om te deel - Shayne het Vrydag begin omrol, hy's baie chuffed met homself :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138955 by Tienka
Hallo Hexy, dit is vreeslik stil hier!! Ek loer elke nou en dan in en daa is niks update nie :laugh: Ek sien ek gaan met myself praat van volgende week af - watch this space LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account