× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago - 15 years 10 months ago #138816 by sexy~hexy
William en Jayden :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138808 by Goggatjies
Goeie More

Laliek - Baie Geluk, wat 'n wonderwerk wat daar in jou groei

Soos Hexy gese het, ek het haar ontmoet by Monte Casino.
My met wille kind wat nie wil stil sit nie.
Hex jy is 'n ongelooflike sterk mens, en jy is 'n vriendin duisend.
Jy gee regtig vir my krag en jy is my inspirasie en kan nie wag om bietjie langer saam met julle te kuier nie.

Verder het ons 'n besige naweek agter die rug, het bietjie koekies gebak en koeksister gemaak gister vir ons verjaarsdag wat die naweek is. (Ek bid hard dat die son sal skyn)

Julle moet 'n ongelooflike dag he.

Ek will graag 'n gunsie vra, ek het vir William ingeskryf vir die Calora kompetisie, en as julle dink hy is cute, sal julle asseblief vir hom stem, julle kan 1 keer elke 24 uur vir hom stem tot en met die 31ste Jan

www.calora.co.za/competition/williameddie

Baie dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138796 by sexy~hexy
More almal...

I am back *gaaaaap* Sjoe wat 'n naweek. Het nou weer 'n naweek nodig. Het baie gery en geloop en geloop en gery...ek sit en gaap lang gape hier vanoggend. Was baie lekker, die photoshoot was flippen nice, daai vroutjie het net geweet hoe om met Jayden te werk, hy het gepose en gelag en gespeel en gespring, so kan nie wag om die fotos te sien nie!!!

Het Saterdag vir Ankia ontmoet - STUNNING :) Sy is pragtig, binne en buite...Petrus is baie aangenaam en William te pragtig!!! Petrus het omtrent Monte Casino vol gehardloop agter William aan, dit was so komieklik :D

LALIE - baaaaaaaaaaaie geluk vriendin met jou BFP...toe Ankia my dit vertel het ek daar gestaan met hoendervleis!!! Ek is soooooo bly vir julle, en 'n gesonde en geseende swangerskap word jou toegewens :)

Nie veel nuus van my kant af nie, dink ek is dalk in die 2WW, want laas week se pyne lyk my was O-pyne. Nie dat daar veel aksie was nie, oor skoonsus kom kuier het en ons mos Woensdag al gery het. So only time will tell ;)

Het ook nou nie opgevang nie, so wat is nuus?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138787 by G Baby
More almal!
Laliek baie baie geluk met die goeie nuus,so bly vir jou,mag jy 'n wonderlike swangerskap h?.
Cornel welkom terug!!!

EK het aaklige naweek agter die rug,het omtrent heel naweek sonder krag gesit,en met drie kleintjies was dit nagmerrie. My man ook nie by huis gewees nie,visgevang in mosambiek,darem gister middag terug. Ek is sommer gedaan vandag,nou moet ek werk waar ek eerder net in bed wil klim en slaap. Hoop julle klomp se naweek was darem beter?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138781 by Cornel
Goeie more almal!

JA EK IS WEER TERUG!

Ek het nog glad nie opgevang nie,net nou gesien M2M se vir Lalie geluk!!!!!!!!!!!!1

BAIE BAIE GELUK LALIEK!!!!!!!!!!!!! JULLE VERDIEN DIT DUBBEL EN DWARS!

Ons vakansietjie was heel lekker.........BAIE BAIE BESIG!!!!!!!!!!

My pa was in die hospitaal ~ Galblaas operasie.
Ons het getrek!!!!!! Na my skoonma'lle se plot huis.
En ek moes weer pak vir die terug kom.

Sal bietjie later fotos op FB sit!

Hoe gaan dit hier?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138780 by Cornel

15 years 10 months ago #138779 by Cornel

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account