× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #137925 by Paisley
yup ansa - kan jy glo. Minder as 50 dae. Dit voel nog so half surreal. Die babakamer kom mooi aan. daar is nou net nog 'n paar versierings wat moet op, maar die kaste is uitgepak. Sy kleertjies is gewas en uitgepak. Sy tassie moet net gepak en ingelaai word.

Ons is gereed vir die ou karnallie - maar mamma kort nog 'n stel of 3 PJ's. Maar genugtig dit is moeilik om te kry - en DUUUR!!!!!!!!! R250 vir 'n stel. En Manlief is baie gesteld daarop dat ek nie kan 'uithang' in die hospitaal nie.

Oor die babatee - yup ek het al een gehad Ansa en blykbaar is daar nog een of twee oppad. Ek dink juis more is die werk se partie vir my!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137924 by Tienka
Ansa, ja jou 4D is gratis, sodra jy jou bed geboek het en 'n reference nommer het dan maak jy jou afspraak by Storks Nest. Jy doen gewoonlik jou 4D so rondom 28 weke en dan maak die vroutjie vir jou 'n DVD met jou baba se images op.

Jy boek ook gewoonlik jou bed hier rondom 20 weke - ja ek weet dis vroeg - dr sal met jou volgende besoek vir jou se om solank jou bed te boek. Daar is 'n admin fooi van R50 wat jy betaal, maar noudat ek daaraan dink, ek het dit nie betaal nie want ek het my bed online bespreek.

Unitas is vir my regtig 'n nice hospitaal, altwee my seuntjies daar gehad, die diens was uitstekend!!!

Pais, dis helemal normaal om geirriteerd te raak met die boep want dit is in die pad en ons is tog maar net mens. Dit maak jou tog nie minder dankbaar vir babatjie nie!! Uithou doll, nie meer lank nie, al voel dit vir jou partykeer baie lank!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137922 by Ansa_S
Ja Pais ek het nog nooit regtig uitstaan boude gehad nie, maar nou het ek 'n boesman agterstewe!

Manlief se hoeka vanoggend toe ek die olie en room aan my lyf smeer ek moet bietjie daar die boude van my ook smeer hul lyk nes 'n boesman sin! Was lus en gooi hom met die room!

Maar ek gee glad nie om nie, wil net graag weet met sekerheid!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137920 by Paisley
sjoe ansa - nou is ek ook nie meer seker oor jou baba nie. Veral as jy sê die oukie groei in jou boude ook... want my boude het net so uitgesit. Ek het nou 'n bolletjie van voor en 'n bolletjie van agter ;)

Ek het nou al vir 'n week nagmerries dat Rikus eintlik 'n Rienie is, want die afgelope 2 weke het nie minder nie as 4 vroutjies vir my gevra: "is jy seker dit is 'n seuntjie???? - jy dra soos wat mens 'n dogtertjie dra" DAMMIT - hulle het my nie vooraf gesien nie. My ass was nie altyd so groot nie.

So ja - nou elke keer as ek van rikus droom het hy 'n pienk babygrow aan.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137918 by Ansa_S
Sjoe Pais jou tyd kom nou vinnig nader!!!!!!!!

Was dit al jou babatee? En hoe ver is jou babakamer?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137916 by Paisley
al wat my nogal onder kry met tye is dat ek eers ander mense se situasies moet sien voordat ek besef ek kla verniet.

Ek is baie dankbaar om swanger te wees, maar ek raak maar soms geirriteerd met die ou pensie wat in die pad is, maar ek het myself sommer gisteraand weer vir my eie klaerigheid geskaam toe ek besef die dames in die voorgeboorteklas (wat ek gedink het nou enige dag moet kraam) net so ver swanger soos ek is. My ou pensie is piepklein teen hulle sn. Nadat manlief dit ook gesien en besef het, het hy ook nou minder simpatie met my skete ;)!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137915 by Ansa_S
Hallo Tienks en Pais

Ek sal weer bietjie 'n foto neem van my maag, maar ek dink daar groei iets in my boude ook, dit sit vreeslik uit!

Tienka ek weet nie wanner om te gaan vir 4d nie, en kry mens dit gratis by Unitas as mens jou bed bespreek? Ek dink dis nog bietjie vroeg vir dit.

Jy moet my se hoe werk dit daar.

Ja jong ek glo ook nie Roodt sal sommer iets se as hy nie in 'n mate seker is nie, hoop maar tokkelos le mooi oop volgende keer!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account