× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 weeks ago #226884 by joo~ste
Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Snoekie
Genugtig vrou! Maar jy was omtrent siek. Darem so gaaf dat Hopeful jou laat weet het. Dierbaar van julle 2! En...dat jy toe ewe oor my sit en huil het. :heart: Ek is regtig so oorweldig deur almal se + reaksie oor my BFP. Dit maak my so besef hoe groot wonderwerk hierdie is en hoe dankbaar ek net elke oomblik moet wees. Ek bid elke keer as ek gaan piepie en se dan dankie dat alles nog goed verloop. Daardie fetal =kontrapsie klink vir my regtig wonderlik. Ek sal verseker ook so iets moet kry! Ek kan nie glo jy nader die 16 weke merk nie. Hoe die tyd darem nie vlieg nie. Dit is baie spesiaal om die geslag 'n persentjie te hou vir as baba gebore word. Ons het self ook besluit dat ons dit so wil he...behalwe in die geval waar daar dalk meer as 1 is. Dan sal ons graag wil weet. :silly:

Hopeful
Ja - ek net so verlig dat die dokter bereid is om saam te span om dit privaat te hou. Ons wil dit regtig graag stil hou tot op 12 weke (Selfs van ons familie en ouers). Of dit gaan moontlik wees ...is ek nie seker nie, maar ons gaan nietemin probeer om die wete dat ons 'n baba verwag net vir 'n rukkie met mekaar te deel voordat die hele familie weet.

Gonz
Ag nee - dit is regtig bitterlik sleg om nog met so 'n oproep ook te moet "cope". Ek is so jammer vir jou. Ek bid NOGSTEEDS vir 'n wonderwerk as jy Vrydag ingaan.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #226874 by Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226870 by Snoekie
Zettie,
Ek het my Dopplar by Baby City gekoop. Die Dopplar was so R500 en die Gel is so R50.
Die maak is AngelSounds, dink ek. Ek sal net vannaand by die huis gaan seker maak.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226867 by gonzolina
Dankie Jooste en Snoekie vir julle gebedjies.

Ek huil al die hele dag. Dit wil net nie insink dat my 2e miskraam om die draai is nie.

En dan bel 'n vriendin om te se sy is swanger met haar derde kind. Wat nog?

Lekker aand almal x

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226863 by zettie
Hallo julle


Snoekie watse maak doppler het jy gekoop en waar ???? Van hoeveel weke kan mens dit gebruik ???? Wat het dit gekos skuus vir die baie vrae maar ek wil ook een hê

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226862 by Snoekie
Middag Dames,
Ek gaan nie veel Personals doen nie...

MAAR daar is wel paar personals wat net MOET gedoen word:

Jooste,
:woohoo: :woohoo: :woohoo: :rock: :rock: :rock: :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Ek is so ongelooflik bly vir jou. Hopeful het my laat weet van jou BFP terwyl ek siek in die bed was. Ek het vir die volgende uur seker gesit en huil van opgewondenheid vir jou! Ek vertrou saam met jou dat daar twee sterk mensies binne groei!
Ek kannie genoeg se: Geluk, Geluk, Geluk!!!

Gonz,
Ek glo en bid en hoop en soebat dat God jou Vrydag sal seen met 'n groot wonderwerk en sterk hardkloppie! Toe ek nou jou posts gelees het het dit my hart gebreek! Weet net ek bid vir julle. So lank daar hartjie klop, is daar hoop!

Zarah,
Sterkte met jou operasie... Ek bid hard dat dit alles goed sal verloop!

Aan al die ander Dames, ek het nou pas 137 posts gelees, maar kan regtig nie alles onthou nie.

AFM,
Ek was bitter baie siek gewees die laaste twee weke en is steeds nie heeltemal gesond nie. Ek het Asmatic Brongitis gehad. Het vandag met my derde siklus antibiotika begin... ek was al vir Fisio om my longe oop te klop, en verder het ek byna in die hospitaal beland. Ek het elke dag aan elkeen van julle gedink en gewonder hoe dit met julle gaan. Ek voel al baie beter, maar soos ek gese het ek is nognie 100% nie. Ek het dae om gehuil van bekommernis oor of babatjie oraait is, maar Dokter en Gynie het my verseker dat al die hope medikasie is veilig vir beide my en die baba. Om myself gerus te stel het ek 'n Fetal Doppler gaan koop en nou luister ek ELKE oggend en ELKE aand na baba se hart kloppie. Dit help my so baie!
Ek gaan volgende Vrydag, 3 Augustus vir my 16 weke scan. Ek en DH het finaal besluit ons gaan nie die geslag vooraf uitvinf van die klein mensie nie. Ons gaan wag tot Sy/Hy hulle verskyning maak.
Ons wou die laaste paar weke begin het om baba goed te bestel van oorsee af, maar al my geldjies wat ek gespaar het, het in my mediese onkostes gegaan om gesond te raak. Ons het net hospitaal plan so ek moes nou al amper R5000 uit pluk op dokter afsprake, medikasie en fisioterapie sessies.

Ek hoop almal het 'n wonderlike daggie verder!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226853 by Hopeful

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account