× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #226807 by joo~ste
Gonz
My hart is swaar oor jou post. :cry: Ek het self nou meer as 3 jaar probeer om swanger te word en het nou vir die heel eerste keer 'n BFP gehad. Ek kan myself skaars indink hoe jy vandag moet voel. Ek is doodseker dat jou FS darem sekerlik weer 'n scan sal doen op Vrydag..ne? Dalk gebeur daar vir jou 'n wonderwerk....ek sal daarvoor bid. Dalk mag jy Vrydag huis toe gaan...met 'n stewige hardklop in jou uterus. Ek hoop regtig dit vir jou...

En.....ek se elk liewe dag vanaf die 12de Julie net "dankie" en "dankie" en "dankie" dat ek swanger is. So......weet - ek waardeer dit regtig. Ek besef dit is 'n wonderwerk en ek het nog nie vir een oomblik vergeet hoe baie ek al gehuil het oor die laaste 3 jaar nie.

Lalie
Ek hoop die hoer dosis DOEN SY DING!!

Hopeful
Ja, ek het vanoggend gehoor. Die bloedtoetse lyk soos volg:
10dp4dt = 98
14dp4dt = 677
18dp4dt = 5782

Die FS het gese dat ek nie verder nodig het om te gaan vir bloed nie. My progesteroon is 128.5 en dit is ook vir hom reg. Ek gaan hopelik Vrydag vir my eerste scan (sommer by die plaaslike GP) en dan weer 8 weke terug na FS sodat hy my gaan "oorgee" aan die obs/gynie.

Zarah
BLy jy is gelukkig oor jul nuwe huis! Dit klink heerlik. STERKTE VIR MORE!! Jy sal sien - alles gaan seepglad verloop en jy gaan 'n ander mens wees as daardie nare ENDO eers weggevat is. Kom post dadelik sodra jy weer op die been is.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226804 by Hopeful
Hi Gonz, Al die liefde en sterkte in die werld is al wat ek vir jou en DH kan se en mag God julle ryklik seen in julle (((drukkie))))

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226800 by gonzolina
Dankie julle almal

Ilse - dr se die kans is 99% dat die hartjie teen vrydag sal ophou klop het.
En hy is 'n uitstekende FS. Hy was nog nooit in die 2 jaar wat ek by hom is verkeerd nie.

Vandag is ook toevallig die dag wat ek 3 jaar terug die pil gelos het.
3 jaar. En nou sluit dit so af.

Ek en dh het voor hierdie rondte ivf besluit dat dit ons laaste probeerslag sou wees.
Dit het regtig nou te veel geraak.
In die 3 jaar was ek vir 6 timed cycles, het 1 keer natuurlik swanger geraak en dit het in
'n blighted ovum geeindig. Daarna iui, wat negatief vas. Toe ivf wat in chemiese swangerskap geeindig het. So ek is deur omtrent als ini boek. My journey eindig vrydag. Kan dit steeds nie glo nie. Sterkte vir al die res van julle wat wag vir julle bfp's. Mag hulle gouer kom as wat jy verwag en dit in , gesonde 9 maande swangerskap uitloop. Die wat reeds swanger is - geniet dit!! En ek wil vra - waardeer dit...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226795 by Lalie12
Stem 100% saam met Ilse! Baie Jammer om te hoor oor die Nuus Gonzolina! :cry: 'n Tweede opinie kan nie skade doen nie!! :(

Sterkte Zara vir More!!! :) Weet dat alles goed sal afloop! :heart:

Eerste rondte van Fertomid - Nie gewerk nie!! Is al van gister af weer op 100mg.
Ons kyk of die siklus dalk beter is! KAn al 'n aandeel koop by Clicks vir al die OPK's wat ek daar koop....

Lekker dag verder julle xx

Lalie :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226794 by Bona Dea
Jammer dames, ek kom loer so nou en dan wat aangaan.

Ek wil net sê vir die wat BFP geskry het - vreeslik baie geluk.

En dan vir Gonzolina - MOENIE vir die skraap gaan nie. As daar 'n hartklop is, leef jou baba. Meeste mense hoor eers die 1ste keer op 8 weke die hartklop. Moet dit asb nie doen nie, gaan sien iemand anders, gaan weer vir bloedtoetse, dis moord.

Asb, maak bitterlik baie seker!! En onthou, gewoonlik het mens nie 'n skraap eers nodig so vroeg in die swangerskap as dit wel 'n miskraam is nie. Sterkte!!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226793 by Hopeful
More,

Gonz, ek sou ook so se solank daar n hartklop is dink ek moet jy vir nog n opienie gaan?

Zarah, het vanogend baie aan jou gedink en sal more ook voorspoed vriendin

Zettie, hoe gaan dit met jou?

Jooste, het jy al jou telling results terug gekry?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226790 by Zarah
Hi almal

Gonzolina, ek is baie jammer. Ek stem saam met Zettie. Solank daar n hartklop is, gaan vir nog n opinie. Dink aan jou.

Ons het toe die naweek in ons nuwe huis getrek. Ek is pootuit maar happy.
Moet more oggend 6:30 by hospitaal wees.

Mooi bly almal.
Mis julle

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account