× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #226851 by joo~ste
Hopeful
Dit is so dat 'n mens mos net weet wat jou hart wil he jy moet doen. Ons moet net stil word en mooi luister. Ek het so hard teegeskop teen IVF....reg van die begin af. Ek wou om die dood nie 'n FS gaan sien nie. Toe ek eers daardie keuse gemaak het - het ek beter begin voel oor die idee van IVF. Wie sou nou ooit kon dink dat ek toe wraggies juis dit wat ek nie wou he nie nodig het om swanger te word.

Ek het sopas met die GP gepraat.
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226849 by Hopeful

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Jooste ek stem saam met Strikkie, vertell die GP wat jou kommernisse is en vra dat hy dit op sit as n ander tiepe sonar hulle sonar mos vir ander dinge ook. Ek sou ook nie kon wag tot 8 weke nie :)

Ons het twee jaar TTC en toe op die einde was die kuese of begin met die IUI/IVF prosess of skip dit en doen aan neming. Ons het toe besluit dat aanneming net vir ons alby n beter opsie was. Ek was glad nie op daai stadium op n emotional plek waar ek dit sou kon doen nie en ons harte het net vir ons gese dat aan neming die regbte/beter opsie is vir ons.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226847 by joo~ste

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226846 by Strik*kie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Jong, ek hoop hy kan vir jou scan doen sodat nie eens sy ontvangsdames daarvan weet nie, dalk kan hy vir hulle iets anders se om te boek teen jou rekening??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226845 by joo~ste

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Strikkie - dankie da jy bly is vir my! :heart:

Hopeful - Ons dorpie is te klein en dit is die enigste GP met 'n sonar. Die ander GP's doen nie regtig sulke scans nie en almal gaan maar na die "gynie"-GP toe (soos wat hy bekend staan) as hulle swanger is. Argg....ek is so onseker. Wil regtig nie inboet op privaatheid nie ...maar sal dit nooit tot 13 Aug kan uithou vir 'n scan op eers 8 weke nie. Dit klink of julle regtig baie rustig die dinge wat wat TTC aanbetref. Dit is sekerlik makliker so. Hoe lank het julle nou TTC voor julle op aanneming besluit het? Ek sou ook maar eerder geslote aanneming wil he - soos wat jy verduidelik van julle klein dorpie. Dit maak net sin.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226839 by Strik*kie
Hi julle

Jooste, ek kan nie vir jou nog steeds se hoe bly ek is vir julle nie. En daai tellings is baie baie nice!!!!!!!!!!!!!!!!! :rock:

Hopeful, hoop jy hoor gou van M/w oor daardie beloofde babatjie, die regte enetjie sal op julle pad kom.

Gonz, ek is jammer oor dit waardeur jy moet gaan. Ek hoop dat Vrydag 'n sterk hartkloppie sal bring en nie nodig sal wees vir die hartseer nie. (((hugs))))) :heart:

Zarah, hoop jy is sommer gou weer op die been en dat jou bfp om die draai is. Sterkte!!!

Hi Zettie, Lalie en almal verder!!!!!

Klipster, waar het jy nou weer verdwyn? Ek mis vir jou en Slakkie (snik snik)

Lynkie, jammer oor jou nuus, ek verstaan hoe jy voel. Drukkies vir jou en hoop daar kom 'n oplossing!! :heart: :heart:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226838 by Hopeful
Hi Jooste,

Nee ons het nogniks gehoor van die m/w nie sal weer vir haar fototjies stuur seker vroeg in volgende week. Ek hou nie juis my asem op nie sienend dat ons nog nie van haar gehoor het nie en dit is die vrydag al drie weke later. Gelukig het DH my nou nie toegelaat om te opgewonde te raak nie so ek is actually surprisingly okay en obsess nie te erg daar oor nie.

Ek verkies ook geslote aan neeming maar ek verstaan ook dat elke gesin moet doen wat vir hulle werk. Oor ek in Namibia bly en dit maar klein is dit beter as dit nie so public knowledge is nie veral waneer dit kom by skool teid en sulke goed is die kanse groot dat die onderweiser self vriende mag wees met die bio ma en ek will nie my kind moet eenigsins ansders hanteer word as die ander kinders nie.....

Ek weet jy bly ook in n klein plekkie maar is daar nie n ander GP wat jy kan sien nie? ja jong ontvangs dames is maar kletter gatte en mens will nie he dit moet so uit kom nie. Julle moet maar goed eers die kat uit die boom kyk en die kuese maak wat reg is vir julle :)

Jong ons TTC nie regtig meer nie, ek is nie terug op die pill nie maar ons BD ook nie op n scheduel nie en baie mande weet ek nie eens waar ek in my cycle is nie en weet ek nie waneer ek OV nie. Ander maande is OV redeilk duidelik en dan vang ek myself BD try in werk oor daai teid maar ek proebeer regtig om nie dit te doen nie, maar party maande sukle dit maar. ek dink hoe langer dit vat hoe moeliker sal dit meskien word maar vir nou try ek om nie daar aan te dink nie.

Zarah, dink vreeslik aan jou.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account