More Almal,
Jooste shoe dit was nou baie interesant om dit te lees

Ja nee ek is baie bly dat jou Beta so goed is maar soos jy se is dit nie juis n duidelike indicator van n meerling nie. Soos jy se al is daar net een is dit so groot seen en geskenk van ons Vader af. Hou hou steeds vir julle in my gebede dat alles sal goed gaan en dat as dit God se wil is Hy julle double sal seen

Gaan jy nou vrydag vir n Sonar by jou GP
Moenie worry nie ek spandeer ook erg baie teid om alles met aan neming te doen te google. Die enigste slegte ding is meeste van die inligting wat ek kry is oor see sin en daar werk dit ander in die sin dat meeste ouers n oop aan neeming het en n aanloopende verhouding met die Bio Ma. Ons gaan dit nie he nie en ons manskaplike werker moedig dit ook nie aan nie.
hoop dit gaan goed met almal Zettie, lynkie, Blommie, Ruby, Hexy, Feetjie en snoekie. Snoekie waar is jy heen hoe gaan met jou swangerskap weis jy al? jy moet fotos kom post jong, Feetjie ons soek ook boep foto's