halloo julle almal, lekker om van julle almal te hoor!
Liewe Jooste -- ek lag nou lekker vir jou!! Jy is soos in persies soos ek gewees.
okey eerstens ekt gedink ms, is net 'n rumour, maar glo my!!! heheheheh! as dit eers inskop!!! dan dink mens 2 keer hoe om die saakie positief te benader

. Ek het eers so op 9weke begin siek voel maar gids

en so 15 weke toe weer als weg.
En dan oor dr's. Glo my ons betaal verseker my gp se vakansie hierdie jaar, want ons kan onmoontlik nie wag vir elke giney afspraak nie.
Ek was ook op 6 weke by gp. Dan kan hy mooi sakkie sien met "kolletjie" binne in. Dis net lekker om dan al te "sien" daar is wel ietsie

Op 8 weke is ons ook giney toe, dan sien mens hartkloppie toe, en dan as jul fetal assessment toe kan gaan op 12 weke en dan wil hul mens gewoonlik op 22weke weer sien. En dan gaan ek nog tussen giney HEEL GEREELD GP toe
Ek sal nooit so lank kan hou nie.
So Jooste vriendin, wees rustig oor ms en al die ander tekens en wees baie baie baie bly as jy dit skip

!
Geniet elke oomblik.
Hopeful -- baie sterkte met die wag en onsekerheid! wees rustig en ek weet Jesus het sy regte tyd ook vir jul babbatjie!
Zettie - sterkte met sooibrand
Lekker naweek girls!