× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133593 by Strik*kie
Hallo da

Hexy, geluk met J se b-day more, dink hy gaan die klomp partytjies geniet. Hulle word so vinnig groot.

Hi Tienka en Karin, hoe gaan dit?

Hi aan al die ander wat nog gaan opkom ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133589 by sexy~hexy
Julle kan die nuwe baba en kleuter koop, daar is 'n cd in met kinderliedjies, en veral vir die nuwe mammas - soos Beertjie - baie goeie advies oor swangerskap. En daar is voorbeelde van kossies maak - soos vir jou Tienka :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133588 by KarinM
Dis waar ja Tienka van die dagsorg, hulle gebruik dit glad nie. Ek sal maar daaroor dink, as ek nog weer sou swanger word het ek dit sterker ooweeg dink ek want dan gebruik mens dit weer... maar ek gaan nie.

Ek het ook eerder self kossies gekook en gevries vir Reuben toe hy baba was, hy was mal daaroor. Sy gunsteling is nou nog pampoen! Kan jy glo :lol:

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133583 by Tienka
Ek gaan die naweek vir Shayne kossies kook en vries, hy mors vreeslik met die Purity, dit lyk nie of hy daarvan hou nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133579 by Tienka
Karin, daar is 'n paar mammas hier op die forum wat dit gebruik. Persoonlik sal ek dit nie doen nie, weggooidoeke is net geriefliker wanneer mens voltyds werk, en die creches gebruik nie die lapdoeke nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133578 by KarinM
Ek het al begin wonder of ek die nuwe was doeke moet probeer... die Mother Nature/ Bambino Mio... ens. 'n vriendin gebruik dit ek sy is mal daaroor, dit hou mos van geboorte tot op 3 jaar, mens verstel net elke keer die groote op te pas.
Dis net effe duur ook maar, dink dis so R170/R180 vir 'n nappy en dan se hulle mens moet ten minste so 20 he... mmmm, ek weeti, besluit nog oor daai ene.
Weet julle van iemand wat dit gebruik en sou jul dit self probeer?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133576 by Tienka
Hallo Karin, ja mens vergeet hoeveel doeke die kleine klitsies gebruik. En dit help nogal om 'n ball-park figure the he om mee te werk :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account