× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #226629 by joo~ste
Zettie
Ek het die laaste progesteroon op die 12de gebruik. Ek was effe bekommerd dat die FS my so vinnig afhaal daarvan, maar ek laat toets aanhoudend progesteroon saam met die Beta en alhoewel dit duidelik geval het nadat ek opgehou het met die gebruik daarvan, is dit VER VER bo wat aanvaar word veilig is om 'n swangerskap te behou. So....nou monitor ek dit maar net en bid dat alles goed sal afloop.

Ek kan nou nie meer wag dat van die pg simptome vir my moet inskop nie. Dit voel nog so onwerklik op die oomblik. Wanneer gaan jy weer vir jou volgende scan?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226627 by zettie
Jooste my (.)(.) bly seer en is defnetief groter Dh sê dit is nie meer sy (.)(.) nie maar die baba sin :silly:

Dan as ek nie gereeld genoeg eet nie raak ek effens naar nie dat ek opbring net so gevoel dat eet ek net dadelik. Dan is daar die moeg wees teen 7 uur op die laatste moet ek gebad wees en plat op die bank want dan is my energie op. Verder gaan dit goed met my ek voel heel goed.

Ek gebruik steeds die progestroon wens dit kan nou klaar kom want is 'n gemors.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226626 by joo~ste
Gonz
Ek stem saam met Zettie. Die feit dat dit groei is baie goeie teken. Gaan jy weer vir bloods binnekort?

Zettie
Hoe gaan dit met jou? Raak jou pg-simptome erger? Ek voel nog niks. Net effe sensitiewe boobies...en erge hardlywigheid. Verder nie veel nie. O, ja...en dan van die progesteroon wat ek tot onlangs toe gebruik het..want nou stuk-stuk begin uitkom (TMI) - yukkie!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226625 by zettie
Gonzolina ek dink steeds alles is fine solank dit meer raak en nie stil staan of val nie :)
24 St is darem nie meer tever weg nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226624 by gonzolina
Hi zettie

Ek het na my doubling times gaan kyk:

1e - 35.36 ure (1 dag 11.36 ure)
2e - 70.79 ure (2 dae 22 ure)
3e - 76.02 ure. (3 dae 4 ure)

So dit raak al stadiger...ek het na betabase gaan kyk maar hulle ranges is baaie wyd.

So ja. My senuwees is op.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226623 by gonzolina
Hi zettie

Ek het na my doubling times gaan kyk:

1e - 35.36 ure (1 dag 11.36 ure)
2e - 70.79 ure (2 dae 22 ure)
3e - 76.02 ure. (3 dae 4 ure)

So dit raak al stadiger...ek het na betabase gaan kyk maar hulle ranges is baaie wyd.

So ja. My senuwees is op.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226619 by joo~ste
Ai tog! Was Moomie af gewees...want ek het my bes probeer maar kon net eenvoudig nie ingelog kom gister nie. Dit was so frustrerend!

More almal!! Hoop dit gaan goed met julle!?
Dit is baie koud vandag hier by ons - en my vingers kry skaars getik.

My Beta telling is nou 677 gewees op 14dp4dt. Dit was 98 gewees op 10dp4dt. So far...so good! Ek sal weer Vrydag gaan en kyk wat dit dan gemaak het. Tans is die doubling time: 34.79hrs ...so ek is verlig en dankbaar dat dit goed lyk.

Lynkie
Ek gaan vir jou die hele lys vitamiene en goed pm wat 'n ander vrou op 'n ander forum gebruik het..om haar tellings drasties te verbeter. Ek sal deur die loop van die dag kans kry en dit doen.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account