× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 2 months ago #226709 by zettie
Hallo julle is nat en koud hier in die kaap.

Die dag moet vinnig gaan ons gaan bietjie Slanghoek Villas toe by Goudini sien nogal baie uit daarna.

Jooste wanneer gaan jy vir jou eerste sonar :)

Ek het gisteraand die vreeslikste sooibrand gehad gedog ek dood.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226707 by joo~ste
Hopeful
Jy's reg. Ek het baie vroeg uitgevind. Ek het darem egter 'n rustigheid oor my oor die swangerskap nadat ek vanoggend wakker geword het. Ek weet alles sal goed uitwerk en dat ek Maart volgende jaar daardie babatjie gaan kan vashou. Nou fokus ek daarop om ELKE oomblik daarvan te geniet en te "treasure". Het darem te lank hiervoor gewag om nou oor alles te sit en worry.

Ek neem dan aan jy het nog niks weer gehoor van die m/werker nie? Dit voel die heeltyd vir my of daar vir jou erens iets aan die "broei" is.

Momtoc
Dankie vir jou inloer. Ha ha...ek kan nie wag vir daardie MS om in te skop nie. (Dalk gaan ek dit nog berou...maar ek het myself regtig belowe om NOOIT oor dit te kla as ek dit eers gekry het nie). Was jy met al2 jou swangerskappe baie naar? En...min of meer tot wanneer?

Zettie
Hoe gaan dit met jou?

AFM
Het vanoggend vir die 2de laaste keer gaan bloed trek. Sal eers die Beta Maandag hoor, want die lab is nie more oop nie (op ons kleine dorpie nie...). Ek voel gelukkig gemaklik dat dit mooi gegroei het en dat alles sal reg wees. Het gisteraand weer kramperig gevoel toe ek in die bed gaan klim het.

Hoe gaan met al die ander?
Lynkie, Feetjie, Zarah, Gonz....dan dan die wat min inloer, Klippie, STrikkie, Hexy??

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226695 by Hopeful
Halloo Julle,

Zettie ek is bly dit gaan so goed.

Jooste moet jouself nie onnodig op stress nie ek is seker alles is fine jy het net baie vroeg uitgevind dat jy well swanger is :) waneer gaan jy weer vir jou telling?

Gonzolina, ek vertrou dat alles fine is met jou boontjie. Soos die dames se solank die telling optell en nie still staan of af gaan nie. die 24ste is om die draai.

Lynkie, ek dink so vreeslik baie aan jou.

Zarah, hoe gaan dit daai kand is julle darem nou al in getrek?

AFM: Ek het nie veel nuus nie. Wag maar geduldig.

Lekker dag en naweek dames.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226691 by blessedmom
En hier val ek net weer in, jammer dames :blush:

Wil net baie geluk sê aan Jooste & Zettie. Dit was so so lekker om die groot nuus te kon lees. Mag julle 'n gesonde & gelukkige swangerskap hê.

Jooste, MS skop gewoonlik so hier van 6 weke af in.......Wissel natuurlik van vrou tot vrou maar my "quezzy" gevoel het dadelik op 6 weke ingeskop met die verskriklike smaak in my mond, nes my 1ste swangerskap...........bytvas & dan sterkte as dit wel opdaag ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226689 by joo~ste
Lynkie
Ek ondervind ook probleme met Moomie - maak my ook vies! Ek is bly as jy die lys kan gebruik. Sif maar daardeur en gebruik wat jy goed dink. Ek bid nogsteeds dat jou situasie gaan omswaai en jy jou IVF binnekort kan doen.

Zettie
Dit klink wonderlik...kan jy glo jy beplan al vir jou week 10 scan. Dit is net ongelooflik hoe die tyd vlieg. 'n Goeie vriendin van my het vandag gegaan vir haar 20 weke scan en dit voel soos net nou die dag wat sy haar BFP aangekondig het.

AFM
Ek voel nog glad nie pg nie. My boobs is effe gevoelig...maar nie te erg nie. Ek het die laaste paar dae nie enige krampe gehad nie...so daar is nie veel wat my laat "swanger" voel op die oomblik nie. Ek was wel vanmiddag al 14h00 baie vaak gewees en het 'n rukkie "gedut" vir so 30 min. Maar dit kan ook maar net wees omdat my oggend so dol was. Ek wonder wanneer gaan die MS begin inskop :dry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226660 by Lynkie
Hallo julle,

Ek sukkel om op moomie te post. Het gister 3 keer my post weggegooi :angry:

Jooste, :woohoo: Jou telling klink goed, dalkies is daar twee'tjies :woohoo: :silly: Het die realiteit om preggies te wees al ingesink?? Baie dankie vir die lys, ek waardeer dit baie !!!:heart: Enige raad of advies is baie welkom.

Zarah sterkte met die Op wat voorlê, sien dit as 'n tree nader aan 'n BFP. Dink aan jou.((drukkie))

Gonzolina, ek hoop dat jou telling mooi sal klim, FX

Hopeful, ek hoop ook dat julle spoedig julle bondeltjie sal vashou.

Blommie, 'n "ruskansie" bring dalk net 'n BFP.

Hoop dit gaan verder goed met almal.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 2 months ago #226644 by zettie
Jooste ek gaan die 31 Ste Julie vir 10 weke scan by dokter en dan 12 weke by Ericka Steyn vir die downs scan en toets. My dokter maak sommer al my afspraakte vooruit as ek 31 julie gaan dan kry ek al my datums tot aan die einde is nogal nice.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account