× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #226607 by zettie
Goeie more julle almal hoop julle het `n wonderlike daggie.

Jooste jy moet jou telling kom post as jy dit gekry het :)

Gonzolina waar is jy wil weet hoe dit met jou gaan ??????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226580 by joo~ste
Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Blommie:
Ek voel okay, dankie. Nie klagtes nie. Het nou al so 3 kere baie groot geskrik, want word vroeg oggend wakker met die allervreeslikse AF-like krampe. Dit is vir my baie erg en dit voel of AF enige oomblik gaan opdaag. Maar - dit gaan dan weer so binne 15 minute weg. Ek hoor dit is normaal. Dit is nietemin erg - want dit voel net soos AF. Klink of jy 'n dol tyd agter die rug het...en 'n dol tyd wat voorle! Hoe vorder die beplanning van jou sus se partytjie? (Ek giggel bietjie vir jou DH se opmerking tydens jou "ruskans-TTC-maand". Mans darem...)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226579 by joo~ste

14 years 1 month ago #226567 by Blommie
Middag dames

Lyk of alles darem goed gaan met almal.

Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Zarah - Sal aan jou dink die 24ste

Jooste - hoe voel jy?

Hopeful - Hoop jy kry sommer vinnig daai oproep!!!

Zettie - Dit is te oulik as die mans so is.

Al die ander hallo

AFM: Ek is jammer ek is so skaars. Maar dit is mos my rus maand die so probeer om nie teveel aan die ttc ding te dink nie. Dit het baie goed gegaan tot manlief vir my die naweek vra of ons bietjie 'n "seuntjie gaan maak" was sommer kwaad. Ek probeer om nie daaraan te dink nie en net te BD as ons so voel nie om te ttc nie. Maar ja dit is ook darem oor.

My ma sterk by my aan. Sy was verlede Dinsdag vir 'n Historektemie en 'n mesh onder haar blaas ingesit. Moet se dit sou lekker gewees het om haar hier te he onder ander omstandighede.

O ja, ons het Saterdag vir Evan gevat om sy eerste live rugby game op loftus te gaan kyk. Hy het dit vreeslik geniet. Sommer net na halftyd op pappa se skoot aan die slaap geraak. Te veel opwinding vir een dag gewees.

Dan is ek hard besig om my suster se 30ste verjaarsdag party te reel vir die 4de Augustus.

So ja hier gaan dit dol.

Het nou gaan kyk ek is CD19 en het vanoggend vreeslik baie ew CM. So moet seker naby ovulasie wees.

Julle moet almal 'n lekker daggie he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226565 by Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Dankie vir almal se ondersteuning :heart:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226563 by joo~ste
Zarah
As dit nie vir gereelde breuke was nie...sou ek die TTC pad nie kon stap nie. Geniet jou breuk...en baie sterkte vir die 24ste! Dink aan jou!

Hopeful
Ja, liewe Hopeful. Ons bid hard dat daardie eiertjie dalkies tog gesplit het. Dit sal 'n absolute genadige wonderwerk wees as dit gebeur. Ons sal so geseend wees. Dalkies...dalkies...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226556 by Hopeful
Hi Zettie, dit is te oulik van DH!!!!! Well in daai geval hoop ek jy sping die nare MS vry sodat jy net die swangerskap kan geniet

Jooste, shoe ek sien uit na daai telling ek weet julle hoop nog dat daai eiertjie gesplit het en daar twee baba's is so hoopelik as daai telling sky high is more dan is julle droom en gebede nog verder beantwoord.
Ag ek weet hy is reg dit is net die ongeduldige part in my wat nou opskop ek was nog nooit goed met wag nie hahaha maar God sal ons babtjie stuur op die regte tied dit vertrou ek ten volle

Zarah, goed om van jou te hoor. Ek voel n bruek is altyd goed en ons sal ding aan jou die 24ste :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account