× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #226551 by Zarah
Hi almal

Pop net in om hi te se. Ek vat maar eers n break. Hou my tog ingedagte die 24ste. Ek sukkel om n verkoue af te skud. Bid dit waai oor voor operasie.

Jooste, geniet elke oomblik van die swangerskap.
Hopeful, geniet die familie terdee.
Lynkie, so goed om weer van jou te hoor. Sterkte.
Zettie, ek is bly dat dit so goed gaan jou kant.

Res van die dames... mooi bly :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226549 by joo~ste
Zettie
Dit is baie oulik van jou DH!

Hopeful
Ek hou nogsteeds vir jou styf duimvas. Maar - dalk is jou DH reg betreffende die huis se kopery.

Lynkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


AFM
Ek het nou net teruggekom van die bloedtrek gedoente. Dit is nogals seer as dit so koud is, he! Sal eers more die uitslae kry. As ek reg uitwerk moet my telling nou so rondom 392+ te wees.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226546 by zettie
Hopeful - Ek het nie MS nie dankie tog maar gister het ek wel vir die eerste keur opgegooi maar dink dit is omdat ek telank geneem het om iets teeet. Elke oggend staan ek op eet my pap en drink my vitamins gister toe ek opstaan drink ek net glasmelk en pille en ons ry gou Woolies toe daar het ek `n broodjie geeet maar so vinnig soos daai broodjie in is was hy weer uit. DH het natuurlik gedink dit is vreeslik snaaks.

DH het nou baba koors dit is nogal baie oulik ons Peetkind is nou 3 en half maande oud en Dh kan hom nie uitlos Saterdag aand het ons by hulle gaan eet en hy hom heeltyd vasgehou. Gister het hulle vir middag ete na ons gekom en weer selfde Dh sit met hom hy het hom selfs sy bottel gegee en aan die slaap gemaak. Dit is baie oulik.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226545 by Hopeful
More Julle,

Lynkie :cry: ek kan dink dat dit baie moielik is en moet worry oor die negative post nie jy het reg om so te voel en ons hier vir jou jy kan eenige teid se of vertell net wat op jou hart is. Niemand van ons kan dit vir jou beter maak nie maar ons will daar wees vir jou. (((((GROOT DRUKKIE ))))

Shoe maar dis nou weer die laaste teid baie still hierso???? waar is almal hoe gaan dit met almal?

Jooste hoe voel jy, waneer doen jy weer bloods en waneer is jou eerste scan?

Zettie, nog niks MS Nie? bly dinge gaan rustig jou volgende skan is mos nou volgende week of het dit verkeerd?

Snoekie, hoe gaan dit met jou jy is mos nou al goed in jou tweede triemester?

Cisca, dis amazing om van jou te hoor. Voorspeod met die laaste paar dae.

Blommie waar is jy?

Zarah hoe gaan dit aan jou kand?

Ruby waar is jy ons mis jou??

AFM: Kueir nog lekker saam met die susters. Dis hulle laaste week hier hulle alby gaan weer Saterdag teug. Shoe ek will nie eers daar aan dink dan will ek sommer begin huil :unsure: Het dinsdag my pram gekry het laat my klein sus dit van SA bring wand dis baie goedkooper in SA as hier in Nam by ons. So ja al wat nou oor het is die changing station ( wat ons gaan laat maak ) en die kot en "rocking chair" moet nog afgeskuur en geverf word dan is al die groot goed klaar.
Ek het nog niks weer van die manskaplike werker gehoor nie en dis nou al n week later so ek weet nie wat om te dink nie. Ek sal later die week seker maar vir haar e-mail met nog foto's stuur en kyk of sy nie dan iets se nie.... dit maak my efens op :( maar DH is reg met die huis koop is dit ook bietjie beter as dit eers vroeg in volgende jaar gebuer maar ai die wag en onskerheid is niks lekker nie.

Okay hoop dit begin weer vinig hier gons. Ek mis vir almal

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226540 by Lynkie
Hi Jooste,

Om eerlik te wees,.... gaan nie so goed met my nie... na twee maande op DHEA is daar geen verbetering nie. :cry: Ek sukkel om vrede te maak met die idee dat ons nie 'n kindjie van ons eie gaan hê nie. :cry: Het 'n maagseer ontwikkel en gaan maar deur 'n baie moeilike tyd. Probeer maar om te vergeet van TTC (alhoewel ek wonder of dit moontlik is), seker eers as AF ophou en menopause intree.
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Jammer oor die negatiewe post, maar dis my realiteit!

Hoop dit gaan verder goed met almal!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226538 by zettie
Goeie more julle almal hoop julle het wonderlike naweek gehad.

My kant gaan daar nie veel aan nie.

Hopeful jy dalk weer iets gehoor van sosialewerker af ?????

Die winter kan nou regtig begin verby gaan ek is nou moeg koud gekry.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #226536 by joo~ste
Lynkie
Dankie dankie!! :heart:

Ek het jou gemis die laaste tyd. Hoe gaan dit met jou?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account