× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129992 by Ansa_S
Dankie Strikkie

Ankia my man se net toemaar my vrou as ons dit weer kan doen gaan dit sommer weer vir ons na iets nuuts voel!

Ek het vir hom gese gisteraand as gynie se plasente het geskuif en als is nou veilig kan ons dit maar doen, maar hy weier hy se hy sal homself nooit vergewe as daar iets moet gebeur nie! Ai die liewe ding!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129985 by Strik*kie
Ankia, shame arme W, daai neusie lyk vrekseer. En jou kaartjie lyk beautiful, baaie nice, en die maandjies klink so lekker ek raak sommer honger ;)

Ansa, sjoe jou pensie lyk cute hoor!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129984 by Goggatjies
Ai ansa - sterkte, maar wees eerder veilig, na die geboorte kan julle mal gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129981 by Cornel
ai die mense het ons facebook geblock.............sal seker weer later oopgaan!

Ansa ek dink ook dis 'n dogtertjie.....as ek na jou fototjies op fb kyk sien ek jou as 'n dogtertjie mamma!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129978 by Ansa_S
Karin ek sien die ginekoloog die 25ste dan is ek 18 weke, so hopelik le die klein klits reg, want elke keer wat huisdr nog wou kyk trek die klein helsempie die beentjies op!

Maar ja ek dink ook dis 'n dogtertjie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129977 by Goggatjies
Ansa jy lyk baie goed
Ek is bly jy kon so mooi die hartklop gehoor het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129975 by Ansa_S
Hey Cornellie, dankie jong, vir my lyk dit bietjie groot vir 4 maande, maar dan moet ek ook se ek is baie kort, so daar is seker nie vreeslik plek om die maag weg te steek nie!

My ma se as sy so na my pens kyk dink sy dis 'n ou dogtertjie!

Kan ek gou 'n geheim met julle deel, en dis uit pure frustrasie!?
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account