× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #129974 by KarinM
Hi Ansa, jou pensie is pragtig man! Ek dink jy verwag 'n dogtertjie... :) Wanneer gaan jy uitvind?
Bly die ancient doppler werk so goed!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #129969 by Cornel
Ankies die kaartjie lyk stunning en die piekniek klink heerlik! Pos vir my ook 'n mandjie asb (LOL)?

Hi Ansatjie! Aitsa!!!!!!!!!!!! Maar die pensie lyk te pragtig!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #129960 by Ansa_S
More almal

Ek gaan nie baie personals doen nie, behalwe Ella ek weet sommer jou bfp is om die draai!

Ankia dankie vir die foto wat jy gepost het en jou seuntjie se neusie lyk sommer seer!

Ja dis hoe my pens lyk op net 4 maande! My man gaan my teen die einde met 'n kruiwa moet rondstoot!

Dokter het mos gister sy noag se ark doppler vir my geleen, en dit is amazing om die hartjie te hoor klop! So sterk en mens kan hoor as baba 'n beweging maak regoor waar die doppler gehou word!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #129954 by KarinM
Sjoe Ankia, jou idee vir elkeen met 'n mandjie en die eetgoed is wonderlik! En die kos klink so yummy! Hoop julle gaan baie nice weer he vir dan!

Tienka ~ jou seuns is pragtig! Mens kan sien hulle is boeties. :)
Siestog, ja die arme woef is omtrent maer... shame man, voer hom hoender lewertjies, dit werk fantasties en sal hom gou weer laat gesond en vet wees!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #129953 by Slakkie
Wow Ansa jou boepie is pragtig!!!

Happy B-day vir Lea die cuteste dogtertjie!!!

Al die ander hoezit ek gaan nie nou personals doen nie want ek is gou op 'n mission (terwyl die baas nie hier is nie) om muurpapier te soek. Strikkie help!! Ek soek iets vir my kombuis net vir een muur

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #129950 by sexy~hexy
Dankie vir die pic Ankia, ek wou nou net kom post, toe sien ek my Photostand is geblok :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #129949 by Galaxy
Ella, ons bly in Kathu in die Noord Kaap.
Hulle het 17 eierselle by my uitgehaal en die dokter se dit is nogal baie meer as die gewone. Dit is hoekom ek so baie gehad het wat van goeie kwaliteit is. Hulle plant net twee terug met die inplanting so hulle kon drie vries omdat daar 5 goeies was.

KarinM, die werk hou my nou bietjie vas ons kan nie die jaar weer gaan nie. Februarie trou my boetie so ons moet maar bietjie geld hou vir petrol en so aan daai kant toe. Maart is die eerste geleentheid wat ons weer kry maar ons bly by my skoon male as ons daar is en my skoonpa werk in Nigerie. Ons gaan nou maar April want dan is hy by die huis sodat my man darm bietjie sy pa ook kan sien.

My bigest dream is to have a baby of my own one day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account