Hi Ladies
APotgieter en Joans, julle is besig om lekker groot en sterk seuntjies te kweek ne!
My eerste was 3,97kg met geboorte, so ons moes keiser want sy het ook nog geen planne gehad om af te sak nie, so induksie was buite die kwessie. Ek is nogal nuuskiering om te weet wat ons klein sussie nou weeg en of sy net so groot soos haar ousus gaan wees. Ek sien die 19de Nov my Gynea en gaan ook net daarna vir die 4d scan, kan nie wag nie!
Robsyc, you are definitely at the right place

Quite scary that a bladder infection can do that, so happy to hear it is all sorted out now.
Nadia, all the best with the exams! You have now reminded me about breast pads, I completely forgot that I still need those, and I here I was bragging to a friend that I have all I need

That is the way it goes though, as soon as I think I am definitely now sorted (or at least have it on my to-get list) I remember something else!
Mommyme, ek is bly om te hoor jy rus bietjie en dat die bloeding onder beheer is.
AFM - nadat ek so bietjie die werkery oordoen het, staan kry ek toe verkoue/griep

Dit gebeur mos altyd sodra mens begin ontspan. Ek het ons dogtertjie aangesteek, gelukkig het sy dit baie lig gehad, ek het haar dadelik n immune booster gegee, en manlief het my nou net gebel om te se hy is oppad huis to want hy voel goor

Ek is darem oor ergste, het nog n hoes en verstopte neus, maar darem onder beheer. Ek het wel so 2kg verloor met die dat ek geen aptyt het nie, maar ek is nie te bekommerd nie want ek het al BAIE opgetel in total. Daar is oorgenoeg reserwes
My nesting instink het ook nou met alle geweld ingeskop, so erg dat ek die naweek vir my n labelling masjientjie gekoop het, kan nie wag om te begin organiseer en alles te label nie

Babakamer is eerste op my lys!