heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254584 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Is baie erg julle ek ook vorige baba verloor op 19 weke.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254583 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hali-haa julle dis absoluut hartverskeurend!! Daai brief van Derick!! :( Ek sit en huil snot en trane hier by my lessenaar.

19 weke!! Dis waar ek nou is.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254582 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis so hartseer.....ek het nou my ogies uitgehuil toe ek karlien en derick se fb posts lees... :cry:

En dan is daar so baie mamas wat kla om swanger te wees...en dit oor swangerskap simptome. Om swanger te wees en om baba vol termyn te dra glo ek is een van die grootste geskenke van God af.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254581 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
sorry HBWoman, ek sien nou eers jyt dieselfde post gepost ek was seker nog besig om te tik. sorry man

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254579 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
haai julle my hart is nou so seer, ek lees nou op Facebook dat Karlien van Jaarsveld gister haar dogtertjie verloor het. 19 weke oud. ai ek sukkel om die trane binne te hou. die arme mamma. :cry: :cry: :cry:


sy het blykbaar 'n infeksie gehad wat in die baarmoeder ingegaan het en toe begin bloei en kontraksies kry ai weet julle dit voel sommer onregverdig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254578 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Dames

Net gou vinnig in loer. Vir die wat dalk nog nie gesien het nie. Karlien van Jaarsveld het gister n miskraam gehad op 19weke. Gaan gerus op haar en Derick se facebook en lees hul hartroerende boodskappe aan hul dogter. Kon nog nie op hou huil en self dink aan my klientjie wat ons nou amper n jaar terug verloor het nie.

Maak my besef dat alles kan regtig in n dag verander en elke dag dankbaar wees vir wat ek nou het. en die klientjie meer koester en minder jaag.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254575 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het gou weer deur ons spreadsheets gegaan,dis wonderlik om al die afsprake te sien.

Ek het in 2013 gechat op een van moomies se forums gechat,en 'n vrou ontmoet wat dieselfde geskiedenis as ek het met bligted ovum en gou weer swanger geword het en ons seuns is dag uit mekaar gebore,en vandag is sy een van my beste vriendinne,sy gaan my babyshower reel. :)

Wat dink julle van so koffie date vir almal wat in dieselfde omgewings bly,ek het al vlugtig vir Zettie ontmoet by dr Engela se spreekkamers. Laat weet wat julle dink. Vir my is dit altyd lekker om 'n gesig saam met die naam te kan sit....

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account