heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254593 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Lagogies. Vra dat hul dit vir jou op "backorder" sit en "deliver" sodra hul dit weer inkry.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254592 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Agnneeee Lagogies. Ek is jammer om dit te hoor. Nou hoe gebeur dit? Nadat jy betaal het? Hulle is veronderstel om hul stock dop te hou. So jammer...

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254591 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Julle dis nou super crap. Kalahari het laat weet ek gaan niu nie my bouncer kry nie! Grrrr.

Bly julle het almal darem gekry. Ek get mos gedraai, ai

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254590 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi julle, ek is terug na 2 volle dae sonder krag... Wat 'n nagmerrie! Ek gaan nou nie eens probeer antwoord op wat als gesels is die laaste 2 dae nie, maar ek het als gelees. Julle is bevoorreg om te kan kies of jul keiser wil hê of nie. By die staatshospitaal kraam jy normaal as daar geen komplikasies is nie, en ek dink nie mens kan epiduraal vra nie! Maar dit is nou maar so as mens nie medies kan bekostig nie. My man is 'n plaaswerker, en werk vir pennies en die huisie waarin ons bly, ek het darm nou goeie werk gekry so sal by medies kan aansluit voor kleinding kom, dan is sy darm ook gedek na geboorte :)

Siestog, ek het oor vanmiddag Karlien en Derick se storie gelees, en dit is hartverskeurend om die minste te sê! Ek kan my nie indink nie... :cry: :cry: :cry:

Julle moet 'n heerlike naweek he! Met 2 dae se kragloosheid het ek baie, baie, baie werk om in te haal so 'n naweek is buite die kwessie vir my!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254588 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
jong ek is nie seker nie, hulle se nie. blykbaar iets wat 1 uit elke 100 vroue oorkom. hier is huisgenoot se link.

huisgenoot.com/nuus/karlien-en-derick-de...-baie-hartseer-nuus/

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254587 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis so hartseer en scary!!! Watse infeksie is dit?? Ai en ek dog mens kon al ophou worry, ek is 21 weke :( Zettie, dis aaklig wat jy moes deurmaak!!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254585 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dis verskriklik hartseer, ek kry hulle so vreeslik jammer :cry: :cry: :cry:

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account