heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #259314 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baba nr 3 van ons groepie oppad vandag. So exciting. Kan nie glo wanneer myne due is, is julle sin al 3 maande oud nie. Myne is lekker woelig. Het n moeilike aand gehad, dink sy weer gedraai en sit nou mooi op n nerve wat my linker been sommer lam maak. probeer so bietjie rond beweeg om haar geskuif te kry. DIe warm weer ons weer getref en ek sommer negatief daar oor want nou swel my voete weer. Het nie lus om elke aand bene in die lig te le vir verligting nie, so gaan sit sommer in die stort met die koue water wat op my bene val. My maag begin ook nou met n spoed groot word, kan voel die moegheid tref my met oorgawe. So gaan vandag gou vir my Berry elixir gaan kry. Daai goed is die beste na gesnyde brood. ;).

Irene hoop jy jou babyshower by kantoor gister geniet. Tyd raak nou baie min vir jou ook. So geniet al die laaste bewegingkies en skopies al is dit ongemaklik. Ek wou nog se, ek het gister vir my by PnP clothing tank toppies gekry vir R60 een vir die hospitaal. Hul sit lekker om die maag en gemaklik, hul ook nice driekwart mou toppies wat knoppies het vir R119, wat ek dink nie te bad is nie. Ek soek my dood na n kamerjas vir die hospitaal, maar ek kry net die dik wol of die sexy satyn. Gaan die naweek maar verder soek as ek net die energie kan kry. Ons gaan ook die pram bestel die naweek. Dinge begin nou meer realiteit word.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259255 by moepsie
Replied by moepsie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hallo jul dit is 'n mooi gewig irene nie te klein nie maar ook nie te groot nie my scan is saterdag kan nie wag nie ek skat seker ons poppie sal seker so 2.6 weeg want met die laaste scan was sy 2.1 ge wees dit was op 33 weke

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259254 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie vir die mail!

Ek het Vrydag 'n scan, dan is ek 35w4d, so ek sal bietjie kyk hoeveel Baba Naamloos dan weeg! Ek skat so 2.1 of 2.2kg...as sy steeds optel soos sy gewoonlik optel, dis elke keer so 200g - 300g tussen scans.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259235 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Daarsy ek het gestuur!

Ek was vandag by die dr. en hy is dood gelukkig. Leah weeg nou 2.4kg op 35w2d

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259234 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ag cool dankie, my email is irenesaunderssa@gmail.com !

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259233 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
gee gou n email adres Irene dan mail ek vir jou n 3 checklists, een vir baba, een vir jou en een vir labour. Dis baie deeglik, n nurse het dit opgestel, daar is heelwat goed wat baie is, soos te veel maar die vrou se as jy al die goed pak sal jy NIKS kort as jy daar le nie. Jy SAL huistoe gaan met goed wat jy nie gebruik het nie maar jy sal niks kort kom nie. Ek weet Mediclinic gee baie van die goed, maar ekt maar gepak.

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259232 by moepsie
Replied by moepsie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O oky dit is baie nice ons is amper daar

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account