heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #259231 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Moepsie, LizeM se due date is 2 dae voor ons sn!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259229 by moepsie
Replied by moepsie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi jul ek was so lank trug op hoop dat dit goed gaan met jul almal. ek het ook die helle dag gevat om my goedtjies weg te pak en om plek te maak vir alles maar na als weg gepak is voel dit so goed. al ons poppie se goed is amper klaar dit is nou net die pram se goed wat moet klaar gewerk word dan is als klaar dan is dit die groot wag vir haar. hoe ver is jy lizem ja ne hopelik hoef ons nie meer lank te wag om te sien wie sin is eerste hier nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259228 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
LizeM, ja ek het baie nice goedjies gekry!! Praktiese tipe goed waaraan ek nooit sou gedink het nie, en die mooiste poppies etc (ek is mal oor sulke goed).

Ek was ook morsdoodmoeg die volgende dag, omw! Hele dag omtrent geslaap!

Ek kan nie glo die tyd het sou gou gevlieg nie....ek moet steeds laatse paar goed kry en pak (kort bv nog 'n pajama hemp vir my, ekt net een nuwe een), en ek kan nie besluit hoeveel kombersies ek v baba moet in pak ens ens ens. Ek try so min moontlik dink aan die actual kraamproses, ek deal beter as ek nie te veel dink nie!

Ek wonder wie se babatjies eerste kom tussen my, jou en moepsie sn!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259203 by LizeMari
Replied by LizeMari on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Geluk Zettie met klein Iwan se geboorte!! xxx

Hoe was die tee Saterdag IreneL???? Hoop jy is net so lekker soos ekke bederf!
Ek moet nou nog net daai blerrie Pram kry dan het ek nou alles en MEER!

WAS NET VREESLIK MOEG NA DIE TYD! Maar nou dat als uitgepak is en reg staan voel dit darm baie lekker!!

NOG 5 wekies L dan is ek en jy OF besig met n baba OF baie nervous!!!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/TikiPic.php/3WGkPmT.jpg" width="60" height="80" border="0" alt="Lilypie - Personal picture" />lbdf.lilypie.com/3WGkp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259164 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Geluk met Iwan se geboorte, Zettie! Hoop jy doen ook oukei!

Ek het vandag 30 weke terug uitgevind ek is swanger, kan nie glo hoe tyd vlieg nie! Ai en baba het steeds nie 'n naam nie :/

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259032 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sterkte Irene hoop jy kry geslaap in die kar...

Julle dit voel regtig of die tyd met my weghardloop ... is lekker besig by die werk so die tyd gaan so vrek vinnig dat ek nie meer byhou nie... Help dan ook nie om halfdag te werk nie want maak die dag net korter maar ek MOUN glad nie verkies my halfdag pos :-).

Julle moet almal lekker dag he en naweek ek is more af! HOop nie daar is nog verassings nie - Zettie sterkte vir jou en kleine I. Ek glo en vertrou alles sal goed uitwerk en dat hy n gesonde knapie sal wees ... keep us posted op wat die dr. en pediater besluit asb.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #259031 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
sjoe! sterkte Irene!!

eks net so moeg, maar dit is maar laat aande en vroee oggende. het die laaste paar aande laat in die bed gekom en moet 5uur opstaan om 7:30 by die werk te wees.

rus maar soveel jy kan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account