heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 5 months ago #258838 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja Twinkle ai tog dit is so, ek moet dit tog gebruik. Maar ons mag mos net sekere tye van die jaar verlof vat, en Mei is nie een van hulle nie, so ek wonder of dit n rol sal speel as ek vra of ek halfdag kan werk daai week.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258835 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dit is baie sleg dat jy so moet oortyd werk. Irene al wat sy kan se is nee maar hoekom sy het geen rede nie jy moet tog jou oortyd gebruik.... Berei jou self net voor op die ergste wat nee is en as sy nee se is jy nie so geskok nie .... Ja is natuurlik die antw wat jy wil he

Hoe gaan dit nog met almal?

Este jou tyd kom nou baie vinnig nader....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258826 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek is so moeg vandag, arg!! Wil net slaap....

Ekt gister met HR gaan praat, ek dink ek gaan my kraamverlof vanaf 11 of 12 Mei vat. Maar ek wil graag die week voor dit halfdag werk deur my oortyd te gebruik....maar ek is so nervous om dit vir my supervisor te se!!

11 Mei is twee weke voor my due date. Maar ek wil graag voor dit bietjie halfdag werk want ek is nou regtig moeg, en my supervisor is nou klein bietjie aspris....sy sal soos heeltyd vir my die meeste werk gee, of se nou maar een vertaling kom in, dan gee sy dit vir my - al is ons 7 mense in ons span. Donderdag is die enigste dag hierdie week wat drie van ons sal moet laat werk en weer eens, al is ons 7 mense, is ek een van die drie wat gaan moet laat werk. Ek dink sy probeer nou als so vir my gee oor ek vir 4 maande nie hier gaan wees nie. Maar ek dink steeds dis onregverdig, mens kan nie rerig iemand "straf" oor hulle op kraamverlof gaan nie. Sy's gewoonlik baie nice, maar is nou maar net een van daai mense wat so raak met sulke goed. So ek dink regtig ek moet halfdag werk daai eerste week in Mei, ek het soos 42uur oortyd so ek het meer as genoeg tyd om te gebruik, maar dis steeds nie lekker om te moet vra nie, ek weet nie wat sy gaan se nie.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258786 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Julle!

Hoop dit gaan goed met almal!!

nee, MammaO ek ken ook nie daai name nie. dalk maar mammas wat op fb gekrap en gesoek het vir 'n groepie om te join! ;)

Ek het gister op Whatsapp gedeel, gaan gou hier ook deel : was gister vir my scan, dit gaan goed met Armandt, hy weeg nou 1.713Kg, lekker groot, hy het klaar gedraai en sy koppie sit baie laag, MAAR, ek het weer blaas infeksie, het urizone gekry, en dit gedrink gisteraand, so hoop maar dit werk want ek voel dit vandag in my niere... :cry: en ek kan nie nou bekostig om hospitaal toe te gaan nie. te veel werk en 'n deadline volgende week Maandag.

More is my 4d! Super excited!! :woohoo: hoop ons kry mooi fotos, want gister wou die outjie niks weet van gesiggie wys nie, net pottyshots en ore, gewys. ai... :huh: :blink:

julle wat nog nie op Whatsapp is nie moet vir Gogga julle nommers stuur. ons kuier lekker daar ook :cheer:

Lekker daggie vir almal!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago - 11 years 5 months ago #258720 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hulle wil by die Facebook groepie aansluit, hulle het join requests daar gestuur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258718 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nee daai name klink nie bekend nie, waar het hulle jou gevra om te join?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 5 months ago #258717 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal. Ek het so lanklaas hier gepraat, ek weet nie of die volgende twee dames wat gevra het om die Facebook groep te join onlangs hier gechat het nie. Hulle is Alexandra Percy en Janine Lind Fookwe. Is dit dalk iemand wat nou hier saamchat?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account